Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Bushbuck Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Rustig. Lekker ontspan. Doen gerus die staproete aan die oorkant van die rivier. Pragtige rotspoele. Wat 'n belewenis om deur die woud met pragtige bome te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lug vars en die uitsig prentjie mooi. Baie rustig en siels tevredenheid. Die uitsig was ongelooflik prentjie mooi. Baie veilig en rustig. Die huis was pragtig en gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
Dankie vir jou great review!

Christina Olivia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Brilliant. We gifted our friends a stay here for their birthdays and they raved about it. Plans are being made to go and stay for a couple of days together. The location and the birding were highlights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
Thank you, Olivia. We look forward to your next visit then!

Stefan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, salig, idillies. Hierdie ligging is besonders spesiaal. Dit is naby genoeg aan Swellendam dat jy gou kan inry indien jy iets benodig, maar ver genoeg dat 'n mens heeltemal afgesonder is in 'n lowergroen omgewing met ryk natuurlewe. Ons het heerlik geroei op die dam en geswem, opgestap na die watervalle en sterre bekyk in die warmbad (hy vat 'n ruk om aan die gang te kom, gee dit so paar uur en roer maar die water). Die huisie is ingerig met als wat mens benodig. Neem maar oorpluisies saam as jy sukkel om te slaap sonder stilte, want dit is snags bedrywig op die water! Sal beslis weer gaan, dit is idillies daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
Liewe Stefan. Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons sien uit om Julie weer te verwelkom op Somerset Gift.

Dune G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vredevol. Ontspannend. Avontuurlustig. Ons het vreeslike 'lekker' gebly! Ons sal vir seker weer 'n naweek in die Little BushBuck bly! Beste wegbreek by ver! Tanya was baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alichia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxed special. Tanya and Marlene were amazing! We spent four days on our honeymoon there, and I cannot recommend this place enough!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
We loved hosting your honeymoon, Alichia - and we look forward to seeing you again on the farm.

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful and beautiful. Better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumone H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lieflike verblyf. Ons het ons verblyf in Little Bushbuck Cottage vreeslik geniet. Die ligging is pragtig, geriewe silwerskoon, en die kliëntediens was uitstekend. Dankie vir 'n heerlike spesiale wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
Thank you for this positive review, Sumone. We look forward to seeing you again on the farm.

Christiaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sorgvrye ontspannende naweek. Ons naweek by Little Bushbuck Cottage was regtig lekker om net weg te breek en alleen te wees. Die rustigheid maak dit die moeite werd oor en oor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
Thank you Christiaan! We hope to host you again

Clint R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Beautiful and peaceful place. Peaceful and relaxing stay with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlien
Little Bushbuck Cottage
Thank you for your valuable review, Clint. We loved hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705456b10b4036ad54eb70a577437f083ee7570052d1abbab78056036dae50b4eb4331d2436f0dfc1aed0b847faff56acaa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R910 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.002046441004 20.587593326388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang