Little Garonga
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R22 060 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Little Garonga is 'n luukse en privaat lodge met 3 grasdak-suites in die Makalali Privaat Natuurreservaat, wes van die Krugerwildtuin. Dit bied 'n beskeie en intieme wegbreek in 'n rustige safari-landskap wat gaste die kans gee om unieke wildkyk-geleenthede te ervaar.
Die lodge beskik oor 3 grasdak-suites wat elkeen 'n ruim, volledige en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort en 'n privaat dek met 'n hangmat insluit. Die kamp front noord wat die sonlig na binne nooi en die uitstekende ligging gee gaste 'n pragtige uitsig oor die reservaat.
Al die suites is rondom 'n binne- en buite-sitarea en 'n swembad geleë. Die lodge het ook sy eie bestuurder, sjef, kelner en huishoudster, so dit is is heeltemal onafhanklik en word apart van die safari-kamp bestuur.
Aktiwiteite sluit wildritte, wildkyk-staptogte, 'n unieke slaap-ervaring onder die Afrika-hemel, buitebaddens in die bos en aromaterapie- en refleksologiesessies in. Gaste word aangemoedig om aan aktiwiteite wat hulle in staat stel om naby die diere te stap, deel te neem en sodoende hul safari-ervaring te nog lekkerder te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang