Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Haven

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Huislik en in 'n stil omgewing. Loretta het ons dadelik baie welkom laat voel. Ons het lekker by Little Haven gekuier en 'n welverdiende nagrus, op 'n bed met 'n goeie matras, gehad. Die enigste item wat ons gemis het, was 'n toaster om broodjies vir ontbyt te toast. Sal sonder twyfel weer hierdie akkommodasie gebruik indien ons in daardie deel van die wêreld kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Dankie vir die resensies. Waardeer dit. Bly ek het julle ontmoet en 'n mooi dag verder.

Andrea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect place to overnight. Perfect place to overnight. It was exceptionally clean, neat and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Thank you so much for taking the time to review us. Much appreciated.

Natalie Q
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We had a comfortable stay and Loretta was very helpful. Lovely, clean and comfortable unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Fantasties. Was absoluut uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

10 uit 10. Netjies, veilig. Alles wat ons nodig gehad het, koffie, tee, melk en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Dankie vir die terugvoer. Waardeer dit.

Maryna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige, baie skoon en netjiese plek. Vriendelike, warm ontvangs. Baie lekker gebly! Geriewe was op 'n hoë standaard. Die stort in die badkamer was nogal 'n uitdaging om die regte temperatuur te kry, maar verder was dit wonderlik. Ek kan beslis hierdie verblyfplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, alles was 200% van wat ek verwag het, sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die netheid en fyn detail het 'n aangename verblyf vir seker verseker. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer baie.

Elane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pynlik netjies. Uiters rustig. Met álles (en nog wat) vir 'n heerlike oorslaap. Pynlik netjies. Uiters rustig. Met álles (en nog wat) vir 'n heerlike oorslaap. Hoogs aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Thank you so much for your feedback, Elaine. It's much appreciated. We hope to see you in the near future.

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike mense, plek is netjies, niks kort! Baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Baie dankie. Mooi dag verder vir jou, Johan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 24, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc70de01a3d25b4de91cb67a40d45b050bd1b97e88b39f25a2ce248fdcadb580514d6956813f4ffa96c9ec608506fe644f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 126 5 1 5 24 Spreeu Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.592091371724 25.489762817207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang