Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Haven

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 119 resensies vir Little Haven
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lourika H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika H

10 uit 10.

Netjies, veilig. Alles wat ons nodig gehad het, koffie, tee, melk en beskuit.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Waardeer dit.

Little Haven
Maryna S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Pragtige, baie skoon en netjiese plek. Vriendelike, warm ontvangs.

Baie lekker gebly! Geriewe was op 'n hoë standaard. Die stort in die badkamer was nogal 'n uitdaging om die regte temperatuur te kry, maar verder was dit wonderlik. Ek kan beslis hierdie verblyfplek aanbeveel.

Owen K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen K

Fantasties.

Baie lekker gebly, alles was 200% van wat ek verwag het, sal weer daar kom bly.

Gawie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G

Die netheid en fyn detail het 'n aangename verblyf vir seker verseker.

Ons het baie lekker gebly!

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer baie.

Little Haven
Elane V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Pynlik netjies. Uiters rustig. Met álles (en nog wat) vir 'n heerlike oorslaap.

Pynlik netjies. Uiters rustig. Met álles (en nog wat) vir 'n heerlike oorslaap. Hoogs aan te bevele.

Little Haven se terugvoer

Thank you so much for your feedback, Elaine. It's much appreciated. We hope to see you in the near future.

Little Haven
Johan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Vriendelike mense, plek is netjies, niks kort!

Baie netjies en skoon!

Little Haven se terugvoer

Baie dankie. Mooi dag verder vir jou, Johan.

Little Haven
John F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F

Our stay was very pleasant. Our reception by our host was awesome. I would strongly recommend them to any traveller.

Our stay was very pleasant. Our reception by our host was awesome. I would strongly recommend them to any traveller.

Little Haven se terugvoer

Thank you for the feedback. It's much appreciated. We hope to see you again in the near future.

Little Haven
Deon T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T

Alles baie lekker.

Alles was fantasties.

Little Haven se terugvoer

Thank you for the feedback. Much appreciated. Hope to see you in the near future.

Little Haven
Mariette R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Baie skoon en netjies. Gasvrou het ons vriendelik verwelkom.

Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer en hoop om julle weer te verwelkom.

Little Haven
Hanlie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

ʼn Besondere netjiese, skoon en gerieflike oornag akkommodasie.

Verblyf was netjies en skoon. Spesiale aandag is geskenk aan klein dingetjies wat die verblyf aangenaam en gerieflik gemaak het.

Dawid S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Stil en rustig.

Ons was by 'n ander oord bespreek, maar weens 'n erge storm kon hulle ons nie akkommodeer nie. Little Haven het op kort kennisgewing ons gehelp en die diens was puik.

Petronella (nella) D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella (nella) D

Ideale oornag verblyf. Ontspannend en rustig geslaap. Enige tyd weer daar oornag.

Absoluut! Was 'n uitstekende keuse. Loretta, skitterende gasvrou, het ons so tuis en welkom laat voel.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie Nella.

Little Haven
Jessica S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Would definitely recommend Little Haven.

Loretta was amazing. We had a warm and friendly welcome. Perfect mid-stop, even with our little 5-year-old. We felt very safe, slept well and very clean.

Little Haven se terugvoer

Thank you for the feedback, Jessica. Much appreciated.

Little Haven
Sarah V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V

Awesome.

Baie gasvry en baie skoon en netjiese plekkie.

Marius B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Kind hosts, spotless rooms.

We stayed over for a second time based on our first excellent experience. Thanks, Loretta. We loved your place.

Little Haven se terugvoer

Thank you Marius. Take care and we hope to see you again.
Loretta

Little Haven
Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstaande veblyf - hoogs aanbeveel!

Little Haven is by verre die mees gerieflike, beste toegeruste selfsorgeenheid wat ek tot dusver deur deur al die jare raakgeloop het. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en die eenheid het 'n eindelose lys van ekstra's wat meestal tekort kom in ander selfsorgeenhede wat teen baie duurder tariewe adverteer word. Hierdie eenheid kan as toonbeeld en voorbeeld dien vir ander selfsorg-eienaars. Dit word beslis een van my mees gunsteling verblyf-opsies!

Little Haven se terugvoer

Thank you so much. Much appreciated. Hope to see you again.

Little Haven
Chris E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Uitstekende blyplek.

Baie netjies, alles in plek.

Mandy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy A

What a pleasant surprise, such wonderful accommodation.

Great hostess, cleverly laid out accommodation which makes it so convenient for guests. Lovely braai facilities, a peaceful private garden to sit and have a sundowner. Comfortable bed with luxurious linen. I would recommend this any day with peace of mind that no one will be disappointed! Great value for money and safe parking.

Denys M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denys M

Uitstekende oornag verblyf.

Lieflike, veilige, netjiese en skoon oornag verblyf. Pragtige detail en uitstekende geriewe. Lugversorging vir die somer is 'n verdere bonus. Die enigste negatief is dat daar geen TV is nie, maar die uitstekende WiFi maak dit moontlik vir "streaming". Sal beslis weer daar oornag en kan Little Haven gerus aanbeveel.

Little Haven se terugvoer

Dankie Denys. Hoop om julle weer te sien. Mooi dag verder.

Little Haven
Marcel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Excellent value for money. Clean bedding and overall well-maintained.

Ideal overnight option. Everything is well-maintained and kept very clean and tidy. Thank you Loretta for everything. I will definitely use your facility again in the future. Marcel.

Little Haven se terugvoer

Thank you, Marcel. Much appreciated. Have a good afternoon.

Little Haven
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marita J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J

Uitstekend.

Baie netjies. Goeie bed. Sal beslis weer daar oornag.

Little Haven se terugvoer

Thank you Marita. Enjoy the rest of your day.

Little Haven
Tracey O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey O

Very comfortable, everything one needs.

Little Haven was perfect for our stay-over trip. Every little detail to make one's trip a bit easier and more comfortable was clearly thought out. I would definitely stay over there again.

Stephen W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Skoon, netjiese verblyf vir ons en ons hondjies.

Baie skoon en mooi netjies en privaat en apart van die woonhuis. Het voldoen aan al ons behoeftes. Baie veilig vir ons diere met 'n lekker ruim tuin vir hulle. Vriendelike eienaars en goeie kommunikasie vooraf. Het baie veilig gevoel. Heerlik geëet by eetplek (Tjailatyd) op die dorp. Sal definitief weer gebruik.

Sandy E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy E

I had a wonderful stop over at Little Haven.

Loretta was very hospitable and my stay was super comfortable. Spotlessly clean too! Thank you. Little Haven ticked all the boxes, convenient stopover, friendly hostess and comfy and clean. Thank you, hope to return in the near future.

Kobi P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi P

Heerlik.

Ek en my dogter het heerlik gebly. Ons het eers laat aangekom, maar was vriendelik ontvang! Ons elektriese komberse was reeds aangeskakel en als perfek vir 'n heerlike nagrus. Nogmaals baie dankie!

Micheline B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline B

Little Haven never disappoints.

Loved this venue for our overnight stay. Little Haven is very comfortable, it has a lovely big bedroom with ample space and a separate bathroom and lounge area. There is a fridge and a microwave, as well as coffee and tea facilities. There is place at a little table in the lounge area for you to enjoy a meal or a cup of coffee/tea. The bedding is crisp and clean and the towels are big, fluffy and soft. There is ample hot water for a lovely shower after a long day on the road. Very clean and well maintained. There is secure parking with ample space for a trailer.

Little Haven se terugvoer

Thank you Micheline.
So sorry I did not get to see you and thank you for your support. Hope to see you in the nĺear future.
Take care

Little Haven
Tina D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Beautifully clean accommodation.

Spotlessly clean accommodation with a comfy bed for a good night's rest and lounge area for self catering/heating, coffee/tea provided and fridge. Totally off the grid, not affected by loadshedding - the ceiling fan was great to cool down the room.

Little Haven se terugvoer

Thank you for your feedback. It was such a pleasure to host you. Hope to see you in the near future.

Little Haven
Gerrit J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Baie lekker en veilig gebly.

Loretta, die eienaar, is baie vriendelik. Sal weer daar bly as ons moet oorslaap.

Little Haven se terugvoer

Dankie Gerrit.

Little Haven
Lee D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D

We were welcomed with a smile, and the place was clean and just what was needed for a stay over.

A TV would be a nice addition, or else WiFi as its great to watch a movie before going to bed.

Little Haven se terugvoer

Hi Lee,
Thank you for your feedback. I have got Wi-Fi.
So sorry you did not pick it up.
Have a great day,
Loretta

Little Haven
Olive G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive G

Puik ligging vir oornag Kaap toe.

Perfek geleë en ingerig. Sonkrag laat jou vergeet dat beurtkrag bestaan. Absoluut silwerskoon, stil area en veilige parkering. Kan uitspan en ontspan!

Little Haven se terugvoer

Thank you for your review Olive. Much appreciated.

Little Haven
Emile C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile C

Absoluut 'n pragtige plek.

Wow, wat 'n pragtige plek. Dit is baie ruim met lugversorging en dakwaaier. Geen kragonderbrekenings, skoon, netjies. Geen moeite ontsien, ons het lekker gebly en geslaap en sal beslis weer van hul gebruik maak.

Marius B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Skoon, rustig en baie netjies.

Vriendelike verwelkoming en uiters netjiese oornag. Die kamer was baie goed ingerig, mooi versiering en lekker stil.

Paulus G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulus G

Skoon beddegoed en netheid en vriendelike ontvangs.

Vir ons was dit die ideale op reis oorblyplek.

Walter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S

Ideale oornagverblyf vir reisiger en besigheidspersoon.

Sal enige tyd weer daar oornag. Een voorstel is om dalk 'n eerlikheid kroeg aan te bied.

Little Haven se terugvoer

Thank you for the feedback, Walter. It is much appreciated.

Little Haven
Herbert James B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert James B

Fantastiese oornag-venue.

Vriendelike diens en verwelkoming.

Frans J. V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J. V

Eenheid is baie goed toegerus en skoon.

Gasvrou is uiters behulpsaam en kon ons van die nodige inligting rakende besienswaardighede voorsien. Eenheid is baie goed toegerus, selfs koue gebottelde water was beskikbaar. Voorsiening is ook gemaak vir muskietafweerders.

Little Haven se terugvoer

Dankie Frans, ek waardeer die terugvoering. Mooi middag verder vir julle en hoop om julle weer te sien.

Little Haven
Jan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Ideal midpoint stop-over.

Little Haven was very clean and comfortable. Beautiful, neat and cosy furnishings. Will not hesitate to return. Hosts are very friendly and hospitable.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Waardeer en mooi dag verder.

Little Haven
Karien M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Baie vriendelik en netjies!

Vriendelike ontvangs en selfs melk en water in die yskas. Was baie dankbaar vir die lugverkoeling! Baie netjies.

Little Haven se terugvoer

Thank you for your feedback.

Little Haven
Belinda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Die twee-vertrek plek was heerlik afgekoel deur 2 lugversorgers, baie netjies.

Ons is vriendelik ontvang, die tuin is pragtig en die plek was netjies. Heerlik gebly, Gariepdam se damwal was indrukwekkend en 'n goeie uitstappie na 'n lang dag op die pad.

Desiree J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree J

Warm, clean, neat. Everything that we needed for the night.

It was wonderful to be able to make tea as we walked in after a long trip, everything was provided. The bedding and gas heater made our stay warm and comfortable on a cold winter night.

Little Haven se terugvoer

Thank you Desiree. Hope to see you again.

Little Haven
Erika S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Comfortable.

Will definitely use again.

Marleen S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen S

Overnight stop only.

"Self-catering" is very misleading. No utensils, no kitchen, only small microwave and bar fridge. Not even a deep freeze partition nor a sink to wash dishes. Thanks to our host for putting our food in her deep freeze.

Monique S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Verwelkomend.

Absoluut fantastiese fasiliteit. Behulpsaam en baie netjies en skoon.

Sean F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean F

Great stay, beautiful room and friendly service!

Would have loved to spend a few more nights.

Little Haven se terugvoer

Thank you for the feedback, Sean. It was so nice to host you. Have a good evening.

Little Haven
Reinet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet V

Heerlike oornagverblyf!

Woonstel is ten volle omhein vir honde, is heeltemal van sonkrag afhanklik, skoon, netjies en gemaklik. My gunsteling-oornagplek sover!

Herby B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby B

Skoon, gemaklik, veilig en vriendelik.

Loretta was 'n fantastiese gasvrou. Haar vriendelikheid en gasvryheid is ongelooflik. Die eenheid was goed toegerus, baie skoon en netjies - ons het alles gehad wat ons benodig. Ons verblyf was gemaklik en ons sal defnitief Little Haven ten sterkste aanbeveel.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie Herbert. Ek waardeer die terugvoer.
Mooi aand vir julle.

Little Haven
Locky V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Locky V

Waarde vir geld.

Baie netjies, lekker ingerig met solar. Baie lekker vir jou troeteldier. Lekker stil area.

Chris R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Gasvrye ontvangs en skoon, gerieflike akkommodasie.

Vriendelike ontvangs en akkommodasie netjies, skoon en gerieflik. Sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie vir die terugvoer Chris.
Lekker aand vir julle en hoop om julle weer te sien.

Little Haven
Joan A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

Aangename verrassing.

Uiters skoon, netjies, vriendelik en gesteld op detail en gaste se gemak.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie vir die verwysing. Mooi dag verder.

Little Haven
Pieter P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Gerieflike oornag met vriendelike ontvangs.

Lorette het ons vooraf geskakel om te bevestig dat sy beskikbaar sal wees wanneer ook al ons inboek, en ons 'n voorspoedige reis toegewens. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang en die woonsel gewys, waarop ons afgepak het en sy aangebied het dat ons selfs van haar braaihout mag gebruik. Die woonstel is goed toegerus met 'n ferm bed en alles wat nodig is vir oornag.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie vir die terugvoering. Julle was baie aangename gaste. Hoop om julle weer te sien. Mooi dag verder.

Little Haven
Hendrik V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Ons het heerlik uitgerus.

Little Haven was maklik om te bereik en Loretta het ons vriendelik ontvang. Daar was ook geen kragonderbreking nie aangesien die gastehuis toegerus is vir "loadshedding". Verblyf was ruim en netjies.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Lekker middag verder.
Groete,
Loretta

Little Haven
Santi V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi V

Lieflike oorslaapplek na 'n lang dag se ry. Loretta baie vriendelik.

Ek kan Little Haven aanbeveel vir oorslaap of selfs vir toeriste wat by Gariepdam wil oorbly vir 'n paar dae. Alles was soos per webwerf en Loretta is 'n uitstekende gasvrou. Little Haven was netjies en skoon en ek kon heerlik slaap. Koffie met beskuit was heerlik die volgende oggend en ook die ekstra Chai tee.

Little Haven se terugvoer

Dankie Santi. Mooi dag verder.

Little Haven
Michelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Great hostess and lovely room for an overnight stay.

Loretta made us feel incredibly welcome and the room was very well equipped for our overnight stay. All the little extras Loretta provided in the room were well thought out and appreciated. Would highly recommend.

Little Haven se terugvoer

Thank you for the review Michelle. Much appreciated. Enjoy your afternoon.

Little Haven
Cassie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie S

Baie aangenaam.

Verblyf het volkome in ons behoeftes as oornag verblyf voldoen. Eienaar was besonders gaaf.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ek waardeer dit. Mooi dag vir julle.

Little Haven
Org C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org C

Rustig, netjies en goed geleë.

Rustige atmosfeer. Vriendelike mense. Goed geleë.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Lekker middag verder vir julle.

Little Haven
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Pragtig en rustig.

Dit is 'n pragtige, rustige oorna plek. Vriendelike ontvangs. Veilige parkeerplek.

Heike F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike F

Hierdie was seker die aangenaamste, vriendelikste, skoonste, lekkerste oorslaap wat ons in 'n baie lang tyd beleef het.

Afgesien van Lorette se gasvryheid, is die akkommodasie gerieflik, skoon en netjies. Die bed slaap gemaklik. Die braaier braai lekker. Die stort stort lekker. Selfs die haardroër blaas lekker!

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Heike. Lekker dag verder vir jou.

Little Haven
Jan O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Perfekte oorslaap tydens die lang rit.

Alles wat ons nodig gehad het, hoë kwaliteit, silwerskoon en topgehalte gasvryheid. Ons sal graag weer hier oorslaap.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Mooi dag verder vir julle.

Little Haven
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie lekker ingerig.

Ek en my ma het oorgeslaap en die sitkamergedeelte het 'n aparte enkelbed. Die gasvrou het vir ons 'n verwarmer aangesit voor ons opgedaag het en die woonstel was lekker knus toe ons uit die koue instap.

Little Haven se terugvoer

Hi Michelle,
Dankie vir die terugvoer. Hoop julle is veilig tuis. Lekker middag verder.
Groete,
Lorette

Little Haven
Philip B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Ideal overnight place.

Will make use of this facility again.

Little Haven se terugvoer

Thank you so much for the feedback. Have a good day.

Little Haven
Antonie W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Besonder netjies en skoon, en perfek vir 'n rustige oornag.

Van die honderde vreemde beddens waarin ons al geslaap het gedurende ons reise, tel hierdie ene onder die top 5 bestes! Ongelooflik skoon en netjies, en rustige, privaat verblyf. Ons sal definitief weer hier oorbly en kan dit aanbeveel vir moeë reisigers wie net wil ontspan en rus van die langpad. Die vertrekke is goed uiteen gelê en beskik oor al die detail nodig.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie. Mooi dag.

Little Haven
Alieda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alieda H

Excellent service. The owner went an extra mile by preparing a meal for our 6 year old daughter.

We arrived late and the lady assisted us by preparing a meal for our 6 year old daughter with no extra effort. She made us feel at home and the place is amazing. Beautiful and clean. We felt right at home. The owner did more than expected and the hospitality was great. Its worth it, and I will recommend it anytime.

Little Haven se terugvoer

Thank you for making me feel special.

Little Haven
Paul H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Vriendelike ontvangs.

Kamer smaakvol en silwerskoon met vriendelike diens.

Little Haven se terugvoer

Móre,
Dankie vir die resensie, ek waardeer dit opreg. Mooi dag verder.
Groete,
Lorette

Little Haven
Albert D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Waarlik 'n 'little haven' na 'n lang dag op die pad.

Mrs Thomas het ons soos familie laat voel. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Basies en knus maar funksioneel en smaakvol gedoen. Sy het selfs die warm komberse voor die tyd vir ons aangesit, so ons het lekker snoesig geslaap. Die eenheid, tuin en perseel is netjies, skoon en mooi na gekyk. Daar is vrede en n rustigheid wat daar heers. Ons sal beslis weer daar oornag, sou die kans ons voordoen.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Mooi dag verder.

Little Haven
Johann R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Besonders!

Little Haven is baie netjies en bo-verwagting skoon. Alles werk goed. Dis baie gemaklik en goed geleë. Dis ideaal geleë tussen Gauteng en die Kaap, net van die N1 af. Ons kon lekker braai met puik braaigeriewe. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en dit was 'n plesier om by Little Haven te bly.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit Johann. Hoop om julle weer te sien.

Little Haven
Hannes B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Baie lekker gekuier, baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Het ons selfs bederf met yskastert.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit. Mooi dag.

Little Haven
Piet K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Perfek, netjies, silwerskoon (spotless).

Joretta kan trots wees op haar verblyf. Werklik uiters netjies. Uiters billike tarief vir wat jy alles daar kry. Ons sal beslis nie verder soek as ons weer by Gariepdam wil oorslaap nie. Veels geluk vriendelike gasvrou.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit op reg.

Little Haven
John H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Topgehalte en diens.

Was hartlik ontvang en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Little Haven
Luzaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan B

Dit was 'n baie skoon, netjiese plek en ons het die persoonlike aandag wat Lynette aangebied het baie waardeer.

Lynette gaan regtig uit haar pad om haar gaste tuis te laat voel. Ons het die melk en gebottelde water in die koelkas baie waardeer.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Little Haven
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Lovely clean and comfortable unit, quiet environment with professional and friendly service.

Our host were very supportive and professional. The unit was lovely, clean, comfortable and quiet. We were able to enjoy a wonderful nights rest after a full day on the road. This is a lovely place to overnight.

Elize K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Heerlike oorslaap plekkie.

Voorwaar oulik. Eienaar het baie moeite gedoen om dit gerieflik en vreindelik te maak.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie. Lekker dag verder.

Little Haven
Marlene M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Baie aangenaam.

Baie gasvry, mooi en netjies. Sal die graag aanbeveel. Dankie.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Lekker dag

Little Haven
Theresa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Verwelkomend en netjies.

Tussen Kaapstad en Pretoria het ons, ek en my pa, Little Haven gekies as 'n oornagpunt. Die verblyf was baie netjies en skoon en ons is vriendelik ontvang. Albei van ons het lekker uitgerus tussen skoon lakens en beddegoed. Sal beslis Little Haven aanbeveel.

Little Haven se terugvoer

Hi Thesera,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Mooi aand vir julle.
Groete,
Lorette

Little Haven
Bianca H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Short stay between Johannesburg and Port Eliabeth.

We wanted to find a cosy and affordable spot to stop over on our travels. This stay was that and more. We were able to make special arrangements to have our dog with us, and the owner of the property was more than happy to accommodate this. The cottage is lovely, it has everything we needed. It is much better than the photos show, and the garden is beautiful. Thank you so much to Loretta for giving us the perfect place to rest during our travels. We will be back.

Little Haven se terugvoer

Hi Bianca,
Thank you so much for the positive feedback.
Regards
Loretta

Little Haven
Maryna E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E

Pragtige plekkie.

Lekker nag deurgebring. Baie verwelkomend baie dankie.

Little Haven se terugvoer

Dankie Maryna, vir jou terugvoering. Mooi dag verder.

Little Haven
Barry V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese woonstel, goed toegerus, skoon en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Ons kon veilig binne-in die erf parkeer. Die gasvrou was vriendelik met raad oor waar 'n mens goed kan gaan uiteet. Baie klein dorpie. Ideale oornag plek op pad Kaap toe.

Little Haven se terugvoer

BIe dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Little Haven
Herbert James B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert James B

Uitstekend.

Puik en waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang en uitstekende diens.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Mooi dag verder.

Little Haven
Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Uitstekend, super netjies, pragtig skoon.

Loret bly in kontak op pad en terug. Goeie gasvrou.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die tergvoer.

Little Haven
Riaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Baie lekker.

Uitstekende waarde vir geld met vriendelike diens uit die boonste rakke.

Cathy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S

Neat, Clea and everything we needed for a stop-over.

Was a very neat and convenient stop over, was warmly greated and made to feel welcome. We were only there for 1 night but there was everything we needed.

Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie rustig en stil.

Grootste plus is dat loadshedding nie 'n faktor is nie, die plekkie is totaal van sonkrag afhanklik. Het krag gehad gedurende loadshedding. Daar is 'n braai beskikbaar. Baie lekker gebly. Dankie Lorette.

France D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
France D

Lekker knus.

Baie netjies en veilig. Die gasvrou is baie vriendelik en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sal verseker weer daar oorbly indien die geleentheid sou opduik.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie. Mooi dag verder.

Little Haven
Gideon V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Vriendelik, baie skoon, sou groter yskas waardeer.

As jy ry het jy gewoonlik yskas- en vrieskasspasie nodig vir kos.

Jc B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc B

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

Netjiese plekkie. Nie by die water nie.

Tania O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania O

Gerieflike, netjiese oornag fasiliteit.

Ons was vriendelik verwelkom by Little Haven. Alles was skoon en netjies. Sy ligging maak dit 'n ideale oornag fasiliteit op pad na die Kaap.

Andrea B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea B

Lekker.

Ons het net oorgeslaap by Little Haven as a oornag op pad huis toe. Daar aangekom, was als reg. Ons het vir uiteetplekke gevra en hulle het 'n hele paar aanbeveel waarvoor ons dankbaar was. Skoon, netjies, vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Peet W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peet W

Lekker stil en privaat.

Stort se water of baie warm of koud. Stortwater regulering deur kraan en druk was moeilik. Sal 'n klein opwasbak met warm en koue waterpunt aanbeveel binne waar ketel staan en TV.

Jacques D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Fenominale waarde vir geld oorslaapplek met 'n groot werf vir honde om bene te rek.

Dit was 'n perfekte oorslaapplek tussen die Wes-Kaap en Gauteng. Ons labrador het die groot werf met gras baie waardeer na 'n lang dag op die pad. Die bed is besonders gemaklik en ideaal vir iemand wat 'n goeie nagrus kort wat lang ure op die pad spandeer.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Little Haven
Herkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie V

Uitstekend, regtig 'n Little Haven!

Baie vriendelike ontvangs; baie netjies en rustige gastehuis. Ideaal vir rus na 'n dag se reis tussen besige verkeer.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Little Haven
Hanlie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F

Baie skoon en stylvol.

Ons het heerlik gebly. Kan die plek beslis aanbeveel.

Bettie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

Uitstekend, Vriendelik, Gasvryheid, Netjies en Stylvol.

Ons sê baie dankie vir Loretta vir die manier hoe sy ons ontvang het. Sy het ons van die begin af uiters professioneel behandel. Met aankoms is ons ingewag met die vriendelikste gesig en het tuis gevoel en gesels asof ons jarelange vriende is. Little Haven is uiters stylvol en pragtig en ons het so lekker gekuier en oornag daar. Sal beslis weer daar gaan draai en enige iemand aanbeveel om ook te gaan. Weer eens dankie.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir de terugvoer. Mooi dag.
Loretta

Little Haven
Jess S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess S

Comfortable and peaceful.

Friendly hostess. Beautiful accommodation with luxurious bedding on a comfortable bed. Perfect for an overnight after a long drive.

Joey B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B

Clean, neat, safe.

Warm welcome by hosts! Very comfortable with everything available for a perfect stay over. Have recommended it to my friends and family.

Little Haven se terugvoer

Hi Joey,
Thank you so much for your feedback.
Much appreciated.
Loretta.

Little Haven
Micheline B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline B

Pragtig, netjies en skoon.

Ons het oornagverblyf gesoek en hierdie juweeltjie was presies wat ons nodig gehad het. Daar was genoeg parkeerplek vir ons motor en sleepwa en die kamer was ruim met 'n lieflike en suite-badkamer. Daar is ook 'n sitkamer met 'n yskas en mikrogolfoond. Die komplimentêre beskuit was heerlik saam met ons oggendkoffie. Ek kan mense beslis aanbeveel om by Little Haven te bly, jy sal nie teleurgesteld wees nie!

Little Haven se terugvoer

Goeie middag
Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoer. Julle laat my baie trots voel. Dankie.
Groete
Loretta

Little Haven
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie netjies en skoon.

Alles soos verwag. Baie oulik en lekker. Ek sal vir seker weer oorslaap.

Little Haven se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie vir terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Groete,
Loretta

Little Haven
Tobie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie D

Baie netjiese en gerieflike oornagplek.

Ons is baie vriendelik ontang en "what you see, is what you get"! Alles was baie skoon en netjies en al die basiese benodigdhede vir 'n heerlike kuiertjie en oorslaap is daar. Dit lyk my mens kan selfs braai, as jy wil!

Little Haven se terugvoer

Hi Tobie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Mooi dag verder.
Groete,
Lotetta

Little Haven
Annetjie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M

Baie gasvry en het 'n rustige atmosfeer.

Baie vriendelik ontvang, skoon, netjies en sal enige tyd weer daar gaan oornag!

Little Haven se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete,
Loretta.

Little Haven
Althea V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea V

Lieflike plek naby aan die Gariepdam met alles wat jy nodig het.

Probeer gerus Little Haven. Na ‘n lang reis was dit ‘n lekker verrassing om hier te oornag. Daar is alles wat mens mag nodig kry, die dekor is mooi en smaakvol en alles is van ‘n baie goeie kwaliteit. Dis gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Dis heerlik stil daar en mens kan nie die verkeer op die hoofpad hoor nie. En dis so naby aan die Gariepdam dat ek die volgende oggend na die dam kon gaan kyk sonder om reistyd te verloor. Ek sal dit beslis weer gebruik en beveel dit graag aan.

Johan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie netjiese en gemaklike oornag.

Veilige parkering (agter toesluithek) met 'n private losstaande woonstel, braaifasiliteite op die agterstoep. Uiters netjies en skoon, kan dit definitief aanbeveel.

Anelda U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda U

Fantasties

Ek kan Little Haven regtig aanbeveel. Die eienaars is hartlik en gasvry. Die eenheid het alles wat jy nodig het en meer en alles is van goeie kwaliteit. Baie netjies en silwerskoon. Uitstekende waarde vir geld. Daar is ook veilige parkeerplek. Dis die perfekte plek om te ontspan na 'n lang reis.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie vir julle positiewe terugvoering.
Hoop ek sien julle weer.

Little Haven
Shaun G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G

Good stay, great service and hospitality.

Owner was very helpful and patient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf, goeie diens en gasvryheid.

Eienaar was baie hulpvaardig en geduldig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Little Haven se terugvoer

Good day,
Thank you so much for your review much appreciated.
Loretta

Little Haven
Leeanne H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne H

Cosy, comfortable and clean overnight accommodation.

We were delighted to discover this little gem of an accommodation. Beautifully appointed, clean and comfortable it was perfect for our overnight stop. We booked with only an hours notice and received a prompt response. Electric blankets were switched on in advance which was a lovely touch on a cold winters night. Clearly much thought has gone into kitting out the room. I would definitely book again.

Wikus N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus N

Baie netjiese plekke en baie vriendelike ontvangs.

Die plekke is baie skoon en netjies en daar is baie moeite gedoen om dit so gemaklik as moontlik te maak.

Little Haven se terugvoer

Nogmaals dankie. Waardeer dit baie en hoop om jou weer te sien.

Little Haven
Kevin V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Lekker.

Gasheer en -vrou was baie aangenaam.

Little Haven se terugvoer

Thank you so much for your feedback. Very much appreciated.
Regards
Loretta

Little Haven
Hendri D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri D

Fantastiese waarde vir geld, baie netjies!

My verblyf by Little Haven was fantasties, die mense is vriendelik en die verblyf area was silwerskoon en spasieus. Baie goeie waarde vir geld!

Little Haven se terugvoer

Thank you so much for the beautiful reference.
Hope to see you again.
Loretta

Little Haven
Helena J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Loretta is 'n uitmuntende gasvrou. Baie skoon geriewe en heerlike melktert op die koop toe.

Little Haven is die beste waarde vir geld, sal beslis my verblyf van eerste keuse wees indien weer nodig is om oor te bly.

Little Haven se terugvoer

Hi Helena
Hoop dit gaan goed. Dankie vir die positiewe verwysing.
Groete, Loretta.

Little Haven
Natasha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Gerieflik en baie netjies!

Baie goed verwelkom en gegroet. Mooi na ons omgesien. Die hele dorp was sonder krag maar die tanie het steeds vir ons warm water voorsien vir lekker koffie voor ons reis. Die verblyf en omliggende dele is onsettend netjies! Insluitend die tuin en braaiarea. Baie lekker oorgebly en vreeslik lekker geslaap! Ons het n 15 maande oue baba - was gerieflik met haar ook.

Little Haven se terugvoer

Hi Natashe,
Dankie vir die terugvoer. Mooi bly.
Oretta

Little Haven
Patrick S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S

Friendly, clean and convenient.

Great convenience and easy to find.

Alex K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K

Very welcoming and pleasant.

A very pleasant stop overnight on the way to Cape Town.

Jaconel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaconel S

Rustig en netjies.

Kort 'n TV of radio.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Little Haven
Nelta K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelta K

Als wat ons benodig het vir rus halfpad op pad huis toe.

Die kamer is goed toegerus met smaaklike dekor en goeie kwaliteit linne. Die gasvrou het ons hartlik ontvang.

Little Haven se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Little Haven
Gerhard L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Baie lekker.

Wasbakkie/wasskotteltjie sou handig gewees het. Bekertjie om ketel vol te maak asb. Verder alles pragtig skoon en netjies, het baie lekker gebly.

Roger D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger D

Clean and comfortable.

Great stop over on route to PE. Friendly people with clean and comfortable facilities. My choice in the area.

Little Haven se terugvoer

Thank you so much for your feedback. Feeling very proud of my place with these comments.
Regards
Loretta

Little Haven
Emma K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma K

Ons was vriendelik ontvang en die plek was baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Die plekkie was baie netjies en mens kon sien sy het moeite gedoen om die plek so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar oorslaap en sal die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Little Haven se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing.
Loretta

Little Haven
Marianné V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianné V

Rustig en veilig.

Kar kon veilig parkeer word, eienaars is vriendelik en goeie mense. Baie lekker gebly.

Marna P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna P

Oornag op pad na PE.

Baie vriendelik en netjies.

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Net een nag oorgeslaap.

Bevredigend. Daar is heelwat moeite gedoen om 'n huislike atmosfeer te skep. Voel bietjie soos 'n opgeknapte buitekamer maar was voldoende vir ons doel on net bietjie te rus.

Elize G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize G

Vriendelik, netjies.

Eenheid net effe klein. Sou graag plek wil hê om tasse oop te maak. 'n Reisiger sou ook 'n TV in die kamer van hou.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 24, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc70de01a3d25b4de91cb67a40d45b050bd1b97e88b39f25a2ce248fdcadb580514d6956813f4ffa96c9ec608506fe644f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 119 5 1 5 24 Spreeu Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.592091371724 25.489762817207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang