Little Oak Garden Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 229
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Samantha D - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Barry B - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Heinrich M - Aug 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Cuan M - Aug 2024
Algehele gradering
My stay was great.
Elizma D - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal definitief weer gebruik maak hiervan.
Philip V - Aug 2024
Algehele gradering
Eerste keuse in Paarl.
Roelien V - Jul 2024
Algehele gradering
Nog elke keer lekker gebly! Vriendelik, netjies, alles wat jy nodig het en baie.
Lourette D - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Serahlee R - Jul 2024
Algehele gradering
Value for money.
Cecilia K - Jul 2024
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek!
Helet B - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige plek!
Jadrika F - Jun 2024
Algehele gradering
Great!
Barry B - Jun 2024
Algehele gradering
Satisfactory indeed.
Charne W - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Hennie J - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Retha P - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlike tydjie saam met familie.
Sonja S - Mei 2024
Algehele gradering
Awesomely comfortable.
Leensie D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Susan F - Mei 2024
Algehele gradering
Het hier oorgebly omdat my man opgeneem is in Medi Clinic.
Pierre V - Mei 2024
Algehele gradering
Beplan om volgende keer langer te bly - wil nog die braai probeer.
Hildegard H - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Leonie N - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Tiaan L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige en betowerende.
Lees meerTrish W - Mei 2024
Algehele gradering
Just lovely!
Pj V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal 100% die juweel van 'n plek aanbeveel.
Gerard K - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect few day stop over destination.
Jh B - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld! Beveel beslis aan!
Yolande R - Apr 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Nelmari P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons wou nie huistoe gaan nie!
Astrid C - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything was exactly like in the photos. Clean and neat as well.
Stiehann Mario S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie nice.
Integrilex P - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnige laat aand inboek en vroeg vertrek, sonder enige probleme of oponthoud.
Jana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar kom kuier vir die naweek!
Ilza Padiachy P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek sal weer bespreek. Ek het my verblyf geniet en dis veilig ingerig.
Andries B - Feb 2024
Algehele gradering
Maklik en lekker.
Alet V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Nicci M - Jan 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend and would stay there again.
Antoinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Uit diw boonste rakje!
Salome S - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en waarde vir geld.
Lees meerEwan C - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Francois N - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek.
Darroll H - Feb 2024
Algehele gradering
Very nice.
Isabella H - Jan 2024
Algehele gradering
Madelaine was extremely helpful and accommodating. Will definitely recommend the venue.
Linde L - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnige kuier in Paarl vir skool sport. Lekker plekkie om te slaap.
Sonette G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Hein K - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon & luuks!
Barry B - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Adele D - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie! Baie netjies en skoon. Baie sentraal geleë.
Marianna V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Antoinette B - Des 2023
Algehele gradering
Goed ingerigte, moderne verblyf in goeie ligging.
Selecia G - Des 2023
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Lucinda V - Des 2023
Algehele gradering
Was fantanties!
Pedro J - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Sonja V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike lafenis in warm Paarl na lang dag op die pad.
Lindi J - Nov 2023
Algehele gradering
Ons sal weer en weer en weer hier bly!
Wilidia C - Okt 2023
Algehele gradering
Verseker 5 ster, skoon, netjies, baie goed toegerus.
Roelien V - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en meer.
Christina L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cathy V - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Yvette S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf! Baie netjies, modern, ruim.
Cathy V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Louda D - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent choice, good service from day one, very informative, overall cleanliness.
Lees meerLee J - Sep 2023
Algehele gradering
Very intimate and realxing.
Pauli V - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige, stylvolle en silwerskoon plek!
Lees meerAnna-marie B - Sep 2023
Algehele gradering
Funksie.
Marius B - Sep 2023
Algehele gradering
Vir seker waarde vir jou geld. Baie baie.
La Rochelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike naweek in 'n ongelooflike plek.
Anina K - Aug 2023
Algehele gradering
Puik puik puik.
Marco C - Jul 2023
Algehele gradering
Beste besluit ooit!
Marco C - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte rusplek.
Luan E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Die dekor is baie mooi!
Chadia V - Jul 2023
Algehele gradering
Sielverfrissend.
Nelri T - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker, aangename en stylvolle ervaring!
Nicki D - Jul 2023
Algehele gradering
A lovely cottage with everything we needed.
Grant M - Jun 2023
Algehele gradering
Great little place for a stay over.
Anya B - Jun 2023
Algehele gradering
It was neat and effective but very noisey.
Carol J - Jun 2023
Algehele gradering
Voel welkom en tuis!
Bertdene L - Jun 2023
Algehele gradering
Absolute gem.
Nolene L - Jun 2023
Algehele gradering
Puik verblyf in die hartjie van die Paarl.
Heinrich M - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Shannon K - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic!!
Christiaan G - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging vir enige tipe reisiger na die Paarl.
Fritz K - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim en netjiese eenheid met uitstaande waarde vir geld.
Sandy M - Mei 2023
Algehele gradering
Little home away from home.
Lees meerChantelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent!
Yulin V - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Amelia L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gemaklik.
Henrietta K - Apr 2023
Algehele gradering
Als was perfek!
Jacolien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties
Vileen M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful cottage, super neat and clean. Convenient with Wi-Fi and Netflix.
Sonja T - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie toegeruste verblyf.
Catherine T - Feb 2023
Algehele gradering
My kuier terdeë geniet.
Catherine T - Jan 2023
Algehele gradering
Ek het my verblyf baie geniet. Rustige en veilige area.
Njco C - Jan 2023
Algehele gradering
Bja netjies en veilig.
Lindy S - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, modern en ideaal.
Nadine H - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, stylvol en waarde vir geld.
Annelize E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese en skoon verblyf, sentraal geleë.
Otto K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was net lekker.
Cathy V - Nov 2023
Algehele gradering
Altyd goed.
Elize V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Rita D - Des 2023
Algehele gradering
Nice and relaxing atmosphere.
Trevor C - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut awesome, het my verwagtinge ver oortref.
Lees meerKendrah D - Des 2022
Algehele gradering
What a lovely place!
Theunis N - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal.
Talita-koemi P - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and warm.
Marine L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi plekkie.
Hilda J - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Liezl B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier met alles wat ons kon nodig kry tot ons beskikking. Vriendelike diens al het ons baie laat eers opgedaag agv vlugte uit Pta. Julle sien ons beslis weer.
Christo S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie Lekker! Netjies! Die moeite werd!
Amy K - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en alles wat mens benodig.
Louise V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf met alles wat jy nodig het!
Catherine T - Sep 2022
Algehele gradering
Ek het my kuier baie geniet. Baie rustige en veilige omgewing.
Chelsea C - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect.
Elsolique B - Sep 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Philip V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Marna B - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en 'n alles in een plekkie.
Heinrich M - Aug 2022
Algehele gradering
Always a pleasure staying here.
Chrismaré K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Catherine T - Aug 2022
Algehele gradering
Baie veilige en rustige omgewing. Wonderlike gasvrou. Kothuis baie gerieflik en netjies ingerig. Sal beslis weer bespreek.
Lizelle E - Jul 2022
Algehele gradering
Regtig asemrowend fantasties!
Leandi A - Jul 2022
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld.
Charndre A - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was werklik 'n waarde vir geld ondervinding, sal hulle beslis weer gebruik.
Sonette S - Jul 2022
Algehele gradering
Wow! What a cute little place.
Jeneveve D - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elise A - Jul 2022
Algehele gradering
Fabulous! I would definitely recommend this place to family and friends.
Lizbe R - Jun 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Dahnelle J - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic, quiet and peaceful.
Marilyn J - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker rustige en mooi plek.
Tersia M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Pragtig en stylvol met alles wat nodig is.
Elouise H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Salome K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, goed toegeruste en veilige woonstel naby aan die hoofstraat in Paarl.
Lees meerJenifer R - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, geen probleme.
Sharon W - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely fabulous! Highly recommended.
Lees meerHeinrich M - Apr 2022
Algehele gradering
If you looking for relaxation it's the place to be, friendly host, she's the best, can't fault the place and Madeleine, will definitely go back again.
Marissa P - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, geen negatiewe kommentaar.
Irvin W - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik, baie rustig en alles wat jy nodig sal hê.
Cornelia M - Apr 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Leande V - Mrt 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Nicky G - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjiese plek.
Perchel-Lee V - Jan 2022
Algehele gradering
10 uit 10.
Jocelyn G - Jan 2022
Algehele gradering
Highly recommended! Value for money! Excellent hosts!
Lazelle N - Des 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Yoland V - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable, well equipped unit with private courtyard all made for a pleasant stay.
Irvin W - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Danie S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Chante D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Lizette L - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam om oor te bly.
Elsabe C - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het hier oornag. Was baie gerieflik, skoon en goed geleë vir verkenning.
Helena M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie stil en privaat, bekostigbare verblyf.
Nadja A - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely little place that is clean and well kept. Perfect for what we needed.
Seane S - Aug 2022
Algehele gradering
Very relaxing and cottage well maintained.
Marilyn S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Derek O - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi en gerieflike oornagplek.
Millie D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, met alles wat jy nodig het. Klein en kompak.
Altus J - Des 2021
Algehele gradering
Clean, neat, beautiful and good value for money.
Unika A - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek
Stan S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Jeandre M - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent.
Johannes M - Okt 2021
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel.
Willem L - Okt 2021
Algehele gradering
Die naweek was baie goed.
Casney V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie leker en alles was net perfek en op sy plek.
Jana K - Sep 2021
Algehele gradering
Little Oak was uiters netjies en gerieflik.
Frederick L - Sep 2021
Algehele gradering
Puik dienslewering van A tot Z.
Welly D - Sep 2021
Algehele gradering
Stylish and convenient.
Johann B - Aug 2021
Algehele gradering
Woonstel is baie modern, goed geleë en veilig. Sal beslis weer daar oornag!
Marvin D - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect.
Nicoline G - Jul 2021
Algehele gradering
Modern. Skoon. Sentraal.
Newton P - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was lekker en kommunikasie van die eienaar was uitstekend.
Franzell W - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, mooi, asemrowend en ontspannend.
Vianca D - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Keanu C - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Melinda T - Mei 2021
Algehele gradering
Ons was by 'n troue. Drie-uur begin, so vinnig sleutel ontvang en klaar gemaak vir die troue.
Anonieme gas - Apr 2021
Algehele gradering
Pierre-jacques H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie knus en netjies met vriendelike diens.
Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ivan B - Apr 2021
Algehele gradering
Regtig pragtig ingerig en alles wat jy nodig het.
Riana V - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld. En so netjies.
Helma N - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lucrecia E - Jan 2021
Algehele gradering
Beste plek om te rus en te ontspan.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Albert C - Nov 2021
Algehele gradering
Little oak Garden Cottage is baie goeie waarde vir geld, netjies skoon en perfek geleë in die Paarl.
Chris H - Apr 2021
Algehele gradering
Oulike blyplek. Baie goeie waarde vir geld.
Royden W - Aug 2021
Algehele gradering
Neat, clean, adequate and modern with finer touches.
Tatum W - Des 2021
Algehele gradering
Hit and a miss.
Erhard A - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Vianca D - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Annaline V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike pragtige, moderne eenheid!
Harold & Paddy W - Okt 2020
Algehele gradering
Outstanding value for money without compromising on quality!
Daleen W - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en nog meer was daar. Sal weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.
Jason J - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasmagories.
Jacqie E - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Anton B - Feb 2020
Algehele gradering
Oornag tussen 2 bestemmings.
Maritsa M - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige, veilige, netjiese plekkie.
Leonie V - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome plek. Sal weer gaan. Love die uitleg en tuin.
Jan B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Rainer J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies. Bitter skoon.
Tia G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige decor! Veilig en privaat in 'n mooi woonbuurt.
Natalie H - Aug 2020
Algehele gradering
It met our needs.
Joani T - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike plek! Goeie ligging, baie netjies en skoon, lekker parkering.
Marthie C - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, netjies.
Delvee J - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hildegarde C - Sep 2019
Algehele gradering
Definitely.
Brendan A - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect stay - close to the venue that we attended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte verblyf - naby die lokaal wat ons bygewoon het.
Fantastiese verblyf - net jammer dat dit so kort was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clausanne O - Sep 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese woonstel met vriendelike mense en rustige omgewing.
Irma V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Gideon J - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Louise G - Apr 2019
Algehele gradering
Huislik, privaat, baie netjies, skoon en mooi.
Lauren A - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik om by Little Oak Garden Cottage te bly!
Alana E - Mrt 2019
Algehele gradering
Home away from home met alles wat jy nodig het om te kan ontspan en "tot ruste kom" na 'n dag van vergaderings.
Lees meerVera D - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend verblijfje.
Lindi J - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Charmaine D - Jan 2019
Algehele gradering
Very neat, comfortable place to stay.
Mark H - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect location for where we needed to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging vir waar ons wil wees.
Perfek vir een nag, want dis te klein vir langer verblyf. Die ligging was wonderlik waar ons moes wees. Sal 'n stapeldeur voorstel vir die en suite.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shannon J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie privaat.
Enid V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en gerieflik.
Marion H - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely, modern and cosy cottage.
Engela B - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ledrie D - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie, netjiese, oulike en mooi plekkie!
Rose L - Mrt 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay there.
Lees meerIlse B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Andrea V - Jan 2019
Algehele gradering
It was a pleasant stay at Little Oak.
Angelique D - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en aangenaam.
Claudia P - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful cottage.
Anika V - Des 2018
Algehele gradering
'n Lekker bederf.
Little Oak Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie Anika! Hoop ons sien jul weer.
Anneke N - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Little Oak Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie Anneke! Hoop ons sien jul weer in die toekoms!
Adrienne D - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely awesome!
Little Oak Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie Adrienne vir jou mooi woorde. Dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet. Ons hoop defnitief jul kom kuier sommer gou weer in die Paarl.
Toni V - Des 2018
Algehele gradering
A lovely clean cottage in the center of Paarl.
Anwar I - Des 2018
Algehele gradering
Little Oak Garden Cottage is a lovely, value for money, very clean and upmarket place with very good security and safety.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 29, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang