Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Little Ranch

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Ranch bied gerieflike oornagverblyf op 'n plaas in Aliwal-Noord en is perfek vir oornagplek tussen bestemmings of 'n rustige toevlugsoord.

Dié verblyf bied 'n keuse tussen 4 individueel gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens en die badkamers ihet óf 'n bad, 'n stort, óf albei. Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffieskinkbord en gratis WiFi in.

Verder is daar 'n groot tuin, 'n speelarea vir kinders en 'n sementplaasdam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n restaurant op die perseel wat middag- en aandetes bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Michelle W
Gesin met tieners
5.0
Really great. The stay was very comfortable and the steaks at the restaurant were awesome. We enjoyed meeting the Dachshunds as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Juanita M
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam en lekker. Dit was 'n baie kort maar lekker en aangename oornag.
Jan 2025
Petro D
5.0
Fantasties. Vriendelike mense, beste steaks.
Des 2024
Annamarie A
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and perfect for an overnight trip. Value for money and convenient location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Greg H
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het so lekker by Little Ranch gebly. Dit is gerieflik vir oud en jong. Fantasties vir 'n gesin met die oulike speelarea op die terrein. Die "pub" ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Burnett-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa13812b7c997803ea01ece94b8738d6082df592953bd548acc1cd312a498d1de3023edb4fc02b1b4b7db31e447863b7967dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Burnett Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.706207793534 26.717186357147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011