Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rock Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Little Rock Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Veilig, bekostigbaar by hospitaal.

Skoon, veilige verblyf en baie vriendelike mense! Foto's is dit wat jy kry!

Esmari H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari H

We were welcomed by Ina and communication with her was easy during our stay.

We had a lovely stay at Little Rock and would recommend it to others.

Francois L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Baie lekker gebly, dit is skoon, vriendelike verwelkoming, als werk.

Baie lekker gebly, gaan weer daar oornag in die toekoms.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Francois. Baie dankie vir die terugvoering. Mag ons paaie weer kruis.
Seënwense!

Little Rock Guest House
Charlotte V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Die beste waarde vir geld en uitmuntende diens.

Uitstekend, hulle het ons so welkom laat voel.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Charlotte
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit gee 'n mens weer moed om vol te hou. Mooi dag.
Ina

Little Rock Guest House
Jakomarie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakomarie R

Ideaal geleë naby die hospitaal asook die Mall, veilig, rustig.

Baie dankie, vriendelike ontvangs, heerlik gebly.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Jakomarie.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word waardeer.
Seënwense!
Ina

Little Rock Guest House
Lida M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida M

Presies voldoen aan ons behoeftes. Naby hospitaal.

Dankie, jy is baie aangenaam.

Suzette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Verblyf bespreek in kamer 3. Ideaal vir 'n nag of twee. Vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Baie dankie! Kamer is netjies en skoon. Beddegoed is skoon en vars en die beddens slaap heerlik. Indien jy dalk verkies om op twee kussings te slaap, doen met jou bespreking navraag om te hoor of hul jou kan akkomodeer. Baie vriendelik en sal help as sy kan. Lugversorger werk uitstekend. Sonkrag is beskikbaar tydens beurtkrag en die waaier kan dan gebruik word. Koffie / tee en beskuit is voorsien. Indien jy sterk koffie en vars melk verkies, neem dan net saam. Badkamer is skoon met vars handdoeke en met 'n "shower cap" en lyfroom vir elke gas. Vloeibare seep in seephouer by wasbak en bad. Veilige parkering teen eenheid. Dit was 'n positiewe ervaring en ons sal maklik weer daar gaan oorbly.

Little Rock Guest House se terugvoer

Suzette, 'n Duisend dankies vir jou volledige en goeie resensie. Ek waardeer dit regtig. Alles wat mooi is vir julle. Tot ons weer sien. Ina Jonker

Little Rock Guest House
Dorothy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Exactly the same as above. I have rated the place. Now I must write twice.

I do not like this part of the survey. You give me no option to skip it.

Morné E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morné E

Gerieflike blyplek met alle noodsaaklikhede. Netjies en skoon.

Sien sterre.

Little Rock Guest House se terugvoer

Dankie vir terugvoering, Morné. Waardeer.

Little Rock Guest House
Dale R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale R

Ina is friendly and the rooms were comfortable.

See stars.

Little Rock Guest House se terugvoer

Hi Dale. Thank you for the good review. It was nice having you.
Kind regards.
Ina

Little Rock Guest House
Elizabeth K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Lekker, rustig en skoon met alles wat ons nodig gehad het.

Ons bly altyd by Little Rock Guest House in Kimberley oor. Diens is fantasties. Dit is rustig en veilig daar.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Elizabeth

Baie dankie vir die goeie resensie.
'n Mooi jaar vir julle.
Ina

Little Rock Guest House
Willie U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie U

Vriendelik ontvang. Baie lekker daar oornag.

Kamer was baie netjies. Sal Little Rock aanbeveel.

Little Rock Guest House se terugvoer

Francis
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Mooi dag.
Ina

Little Rock Guest House
Regina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina S

Friendly hostess and Little Rock Guest House offered me what I needed.

Very close to Gariep Mediclinic, Kimberley, and thus an ideal location for a family to stay when having a family member admitted to the hospital. Nice and quiet guest house and very clean. Thank you, Ina!

Little Rock Guest House se terugvoer

Regina, thank you for your good review. It was good having you. Kind regards. Ina

Little Rock Guest House
Melanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Vriendelikheid, netheid en veilig.

Het heerlik gebly en alles was perfek.

Little Rock Guest House se terugvoer

Melanie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Mooi dag.
Ina

Little Rock Guest House
Erina K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina K

Gelukkig, tevrede, rustig.

Ina is 'n wonderlike gasvrou en doen haar beste en meer. Ek het laat van die hospitaal af gekom en sy was in die koue buite om vir my die hek oop te maak en my te verwelkom.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Erina
'n Groot dankie vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Mooi dag.
Ina

Little Rock Guest House
Elizabeth K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Rustige buurt. Baie netjies. Uitstekende gasvrou, was baie behulpsaam.

Gasvrou baie vriendelik, het uit haar pad gegaan om ons te help nadat my man 'n nood oogoperasie moes kry. Het ons verblyf verleng en ook toegelaat om later uit te teken. Baie dankbaar daarvoor. Baie netjiese en rustige verblyf. Sal weer hier oorbly en beveel enige besoeker in Kimberley aan om hier oor te bly.

Little Rock Guest House se terugvoer

Elizabeth, baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit opreg.
Ek hoop jou man herstel gou.

Mooi dag.
Ina

Little Rock Guest House
Natasha E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Fantasties, vriendelik en skoon.

Baie oulike mense. Verstaan ons in- en uitgaan en bedagsaam met alles.

Little Rock Guest House se terugvoer

Natasha, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Waardeer dit regtig. Alles wat mooi is vir julle. Ina Jonker

Little Rock Guest House
Irvin J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irvin J

Baie rustige omgewing, veilig en naby winkels.

Die gasvrou is baie, baie vriendelik en verwelkomend. Die kamers is pynlik netjies. Ons het 2 eenhede bespreek en geen klagtes nie. Kan dit regtig aanbeveel.

Little Rock Guest House se terugvoer

Irvin, baie dankie vir julle goeie terugvoering. Waardeer. Alles wat mooi is vir julle. Ina

Little Rock Guest House
Manie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H

Baie lekker in 'n rustige omgewing.

Sien sterre.

Little Rock Guest House se terugvoer

Manie, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ek waardeer dit baie.

Vriendelike groete.
Ina

Little Rock Guest House
Abre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre V

Oornagslaapplek op pad na die Kaap.

Baie goeie waarde vir geld, veilig en die fasiliteite is baie netjies. Ina het tot laat vir ons gewag, sy was behulpsaam en gaaf. Ek sal dit vir enige iemand kan aanbeveel.

Little Rock Guest House se terugvoer

Abre, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Alles wat mooi is vir julle. Ina

Little Rock Guest House
Rudie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie R

Waarde vir geld.

Een aand oorgebly. Kamer was baie skoon, groot en netjies. Sou net graag wou weet hoekom het die solar nie aangekom met loadshedding nie.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Rudie
Dankie vir goeie resensie. Ek is bietjie onseker oor die sonkrag. Het julle geen krag in die kamers gehad nie of was dit die lugversorger wat nie gewerk het nie? Alles werk op sonkrag behalwe die lugversorgers en die geisers. Indien julle ooit weer hier tuis gaan en 'n probleem ondervind- bel my onmiddellik- al is dit in die middel van die nag. Die gaste se welsyn is vir my baie belangrik.

Groete.
Ina

Little Rock Guest House
Calla M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M

Vriendelike diens, netjies en gerieflik.

Sal Little Rock sterk aanbeveel.

Little Rock Guest House se terugvoer

Liewe Adri

Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop dit gaan beter met Calla.

Vriendelike groete.
Ina

Little Rock Guest House
Elsa D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Verblyf was baie aangenaam geen loadshedding wat 'n bonuspunt was.

Little Rock maak gebruik van sonkragstelsel.

Little Rock Guest House se terugvoer

Elsa,
Baie dankie vir jou vir die positiewe resensie. Waardeer dit opreg.
Groete,
Ina

Little Rock Guest House
Arrie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie K

Baie netjiese en skoon kamers.

Sien sterre.

Thea N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea N

Lekker geslaap, net een nag oornag.

Die kamer het voldoen aan oorslaap vereiste. Sal nie daar kan kuier nie, want kamer is maar aan die kleinerige kant.

Little Rock Guest House se terugvoer

Haai Thea

Dankie vir terugvoering. Die groot kamer waar 'n mens kan kuier, is kamer 2. Jammer dat julle dit gemis het.

Vrede vir julle.
Ina

Little Rock Guest House
Jacoline S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline S

Netjies, gerieflik, vriendelik, veilig.

Waarde vir jou geld en sal enige tyd weer daar oornag met my kindertjies.

Little Rock Guest House se terugvoer

Jacoline, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ek waardeer dit baie. Vriendelike groete, Ina

Little Rock Guest House
Peter W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Helpful, pleasant, quiet and clean. Well priced.

Overall great experience.

Little Rock Guest House se terugvoer

Peter, thank you for your good review. It was good having you. Kind regards,
Ina

Little Rock Guest House
Andre A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Baie netjies en gereiflik.

Aangename ondervinding van begin tot einde.

Little Rock Guest House se terugvoer

Andre, 'n duisend dankies vir die goeie terugvoering. Waardeer opreg.
Groete,
Ina

Little Rock Guest House
Guido S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guido S

Excellent.

Clean, safe, well maintained. Lovely host.

Little Rock Guest House se terugvoer

Guido, thank you for your good review. It was good having you.
Kind regards.
Ina

Little Rock Guest House
Freddy En Wilma K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy En Wilma K

Dit was awesome, rustig, geen geraas, goeie nagrus gehad.

Ek sal julle definitief aanbeveel, die omgewing is rustig, veilig en geen geraas, julle plek is baie mooi en goed toegerus, baie dankie.

Little Rock Guest House se terugvoer

Freddy en Wilma. 'n Duisend dankies vir julle goeie resensie. Waardeer opreg.
Vriendelike groete,
Ina

Little Rock Guest House
Mo C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mo C

Wonderful.

We were welcomed with pleasure. We were well informed about load shedding which did not affect our stay. The guest house is well equipped with solar power. If you stick to the house rules, everything will be fine. We enjoyed our stay.

Little Rock Guest House se terugvoer

Mo, Thank you for your good review. It was a pleasure to have you here.
Kind regards.
Ina

Little Rock Guest House
Retha M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Very clean and comfortable.

Private, safe and excellent location when having family in Gariep Medi-Clinic.

Little Rock Guest House se terugvoer

Retha, thank you for your good review. It was good having you.
Kind regards.
Ina

Little Rock Guest House
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Oornag onderweg na Clarens.

Die eenheid was baie netjies, skoon en die bestuur is baie vriendelik. Daar is ook baie goeie sekuriteit. Sal vir seker weer daar oorbly as ons deur Kimberley reis.

Little Rock Guest House se terugvoer

Pieter,

Baie dankie vir die goeie resensie. Waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle te huisves.

Vriendelike groete,
Ina.

Little Rock Guest House
Marsel R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsel R

Ongelooflik vriendelik en baie netjies.

Baie netjies en skoon en veilig. Goed toegeruste kombuisie.

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer. Waardeer opreg.

Little Rock Guest House
Karin W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Good and clean.

Near the hospital and town. Neat and safe.

Nastia R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastia R

Netjies en skoon. Lekker geslaap.

Sal beslis weer gebruik.

Little Rock Guest House se terugvoer

Nastia
Baie dankie vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete.
Ina

Little Rock Guest House
Christa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Dankie vir netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie!

Kamer was skoon, netjies en baie gerieflik, met veilige parkering.

Little Rock Guest House se terugvoer

Thank you very much, we try our best.

Little Rock Guest House
Mandre V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandre V

Behulpsame diens op kort kennisgewing.

Rustige area, netjiese kamer. Ideaal vir korttermyn of langtermyn.

Keith M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M

Lovely.

I would definitely stay there again.

Little Rock Guest House se terugvoer

Keith, thank you, we try our best. It was good having you.

Little Rock Guest House
Inus D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inus D

'n Rustige en stil verblyf sonder baie geraas.

Netjies en skoon met nodige fasiliteite in rustige woonbuurt.

Little Rock Guest House se terugvoer

Thank you we try our best.

Little Rock Guest House
Elize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C

Place is clean and tidy, however the welcome was very unfriendly

Place is clean and very tidy, nice place to stay at. However the welcome was very unfriendly.

Little Rock Guest House se terugvoer

Good day Elize,

Sorry will improve thank you.

Little Rock Guest House
Marelize B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Netjiese, skoon en gerieflike gastehuis in 'n stil buurt.

Die gastehuis is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die lugverkoeling, stil woonbuurt en hout blinders (shutters) wat die kamer lekker donker maak is 'n wenresep vir 'n goeie nagrus. Die gastehuis is naby aan winkels en eetplekke. Het heerlik uitgerus en ontspan daar.

Little Rock Guest House se terugvoer

Thank you, we try our best.

Little Rock Guest House
Christien S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien S

Heerlike verblyf!

Ons het heerlik daar oornag. Die kamer was baie netjies, skoon en gemaklik. Alles wat mens nodig het is beskikbaar. Die eienaars is aangenaam, baie vriendelik en behulpsaam.

Little Rock Guest House se terugvoer

Thank you Christien, nice having you.

Little Rock Guest House
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Stunning accommodation

Lovely clean rooms, nice air conditioning after a long ride on our bikes.

Little Rock Guest House se terugvoer

Nice having you guys.

Little Rock Guest House
Madelize C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C

Lieflik skoon en netjies.

Ek is baie vriendelik ontvang en het 'n groot kamer gehad, uiters skoon en netjies.

Little Rock Guest House se terugvoer

Thank you, we try our very best.

Little Rock Guest House
Dinah B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah B

Dit was ontspannend.

Dit was goed om so naby die hospitaal te wees.

Little Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie Robert.

Little Rock Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avivastraat 68, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang