+23
Gastehuis in Hillcrest

Little Rock Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vincent V
1 nag
5.0
Feb 2026

Heeik. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal weer Little Rock gebruik. Oornag by Little Rock het presies voldoen aan ons behoefte van naby hospitaal oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik rustig. Heerlike skoon verblyf ná 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pleasant, clean and quiet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uit die boonste rakke. Dit was 'n fantastiese ondervinding, en ek beveel dit vir seker aan vir enige iemand. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Outstanding. It was phenomenal, thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
Little Rock Guest House
Hi Linda. Thank you so much for your kind words and positive feedback about your recent stay at our guest house. It was a pleasure to host you. Kind regards. Ina

Francois D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike oornagplek. Baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
Little Rock Guest House
Haai Amanda Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit word waardeer. Seënwense! Ina

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfek vir oorslaap in Kimberley. Pragtige en gerieflike plek. Baie veilig. Alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
Little Rock Guest House
Baie dankie vir julle goeie terugvoering en vriendelikheid. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Seënwense!

Babsie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Top verblyf en vriendelike ontvangs! Beveel aan vir enige ander persoon. Ons het heerlik gebly! Perfekte plek! Naby alles! Veilig! Warm water! Tannie Ina is die beste gasvrou. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
Little Rock Guest House
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Mag ons paaie weer kruis. Seënwense!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang