Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liv-In-Mondeor

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede waarvan beide 'n aparte ingang het. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en Eenheid 2 het slaapplek vir 6 gaste in 3 kamers. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste ontvang 'n sleutel en 'n afstandbeheer vir maklike toegang tot die perseel.

Partytjies, drankgebruik deur minderjariges, en dagbesoekers word nie toegelaat tensy die bestuur in kennis gestel is nie.

Liv-In-Mondeor het 'n swembadarea met pragtige uitsigte oor die Klipriviernatuurreservaat. Dit is ideaal geleë net 20 minute van plaaslike winkels en restaurante af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Pedro S
Saam met vriende
5.0
Lekker, gemaklik. Dit was uitstekend. Ons was verras.
Jul 2024
Engela B
5.0
Rustig met uitstekende diens en pragtige woning. Ek het baie lekker en rustig gebly met baie goeie diens.
Jun 2024
Corli G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en netjies. Ja, baie lekker. Wil net 'n voorstel maak om maar net 'n koffietjie en suiker te gee.
Apr 2024
Corne A
Gesin met tieners
5.0
Netjiese huis, goed geleë, veilig en goeie gasheer. Goed georganiseerde gasheer. Die huis is baie veilig. Ons het maklike toegang tot die hoofweë geha...
Sien meer
Mar 2024
Maqhinga Z
Gesin met tieners
5.0
Great. Good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Liv-In-Mondeor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNTA4YzYyLTlmMGEtNDNjZS05NjRhLWVlODc5OGI5NjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 198 Chelverton Avenue Mondeor 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.27875 28.00065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang