Live A Little - Unit 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Live A Little 2 is 'n lieflike vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde vakansieverblyf. Dit is in die hartjie van Bloemfontein en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat