Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lizbe Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lizbe Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Bloemfontein in Bayswater en bied gerieflike oornagverblyf 4 km vanaf die N1 en 550 m vanaf Bayswater Village.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel wat geskik is vir 4 gaste of 'n enkelwoonstel wat geskik is vir 2 gaste. Die enkelwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskassie.

Die selfsorgwoonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea bestaan uit die sitarea en die kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 4, 'n gemaklike bank, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid.

Lizbe Accommodation is 2 km vanaf Northridge Mall waar daar heerlike restaurante is. Dit is ook naby gholfbane, Loch Logan Waterfront en die Vrystaat-stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Suzette D
5.0
Sal beslis weer daar bespreek! Lekker plek! Ons het vreeslik lekker gebly en die kamer was ook vreeslik mooi! Die gasheer was ook baie vriendelik en h...
Sien meer
Jul 2024
Reynette S
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Ja, warm duvet, genoeg komberse en skoon.
Jul 2024
Rushaan A
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en baie behulpsaam. Mooi netjiese plek. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Riette V
Saam met lewensmaat
5.0
Great. We moved from Cape Town to Nelspruit and needed somewhere to stay over with two medium-sized dogs. Due to complications we were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Ryan D
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent value for money. Clean comfortable friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lizbe Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67c0346bda695b5c2711be2fff48b8ec07d57b86c6824aff42eea71dca770d7d6a7b61ce37845931e9342235fb4adedcd55b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 85 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.089463618584 26.23290743373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang