Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselstraat 194, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort bied selfsorgverblyf. Die oord bied gaste verskeie ontspannings- en korporatiewe geriewe.

Hierdie smaakvol versierde, vrystaande huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dié kamer het ook 'n platskerm-TV. Die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede aparte badkamer.

Elke slaapkamer beskik ook oor oorgenoeg kaste met 'n skootrekenaarkluis om jou waardevolle besittings te bêre. Die oopplan volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, en 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het ook 'n platskerm-TV, en die eetarea maak oop op 'n patio, wat 'n ingeboude braai-area en lieflike uitsigte oor die landgoed en ver see het.

Die landgoed beskik oor 'n swembad vir volwassenes en 'n plonspoel vir kleuters; 'n speelarea vir kinders met sandputte, glybane, oerwoudgimnasiums, swaaie en vlugbalnette; 'n restaurant, kroeg, 'n spa, konferensiegeriewe en 2 privaat strande. Die Garden Route Casino is langs die landgoed geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselstraat 194, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 33 Pinnacle Point Beach and Golf Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselstraat 194, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738f7875bc305ae41a6edd9e634729b94815c5c281dea39316abded19076e261c18478e9c98cd193a63e7c782d482823af25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Lodge 33, Pinnacle Point Beach and Golf Resort 194 Mossel Street, D'Almeida 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197605170898 22.090909481049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang