Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeries Nest B&B Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Liesl T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelik, skoon en uitsonderlik netjies. Dankie Berna, vir 'n heerlike oornag kuier. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Vriendelike, opregte Afrikaanse ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Friendly and welcoming, easy to reach and beautiful rooms. Enjoyed a lovely stay within beautiful surroundings. Rooms are well-equipped, clean, and well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorinda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderlike ervaring. Ons was baie tevrede met ons verblyf. Berna het uit haar pad gegaan om ons gesin te akkommodeer. Sy het soveel moeite gedoen om seker te maak ons bly gemaklik. Ons sal die akkommodasie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtig, skoon, huislik. Berna is vriendelik en welkomend. Kommunikasie is goed. Kamer is pragtig en netjies. Ligging is uitstekend. Swembad was ongelukkig nie meer beskikbaar nie, maar verder kan ek dit 100% aanbeveel en sal in die toekoms weer by Loeries Nest B&B Guesthouse bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest B&B Guesthouse
Baie dankie Antoinette vir jou mooi resensie! Dit was wonderlik om sulke lieflike gaste soos julle te kon huisves. Daar word gewerk aan n nuwe swembad en hoop as jul weer kom kan julle heerlik in en langs hom ontspan.

Marcelle S
1 nag
5.0
Aug 2022

Netjies, vriendelik. Ons is baie vriendelik verwelkom, kamer was baie skoon en netjies. Veilig en stil omgewing. Ons gasvrou baie aangenaam, hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis aanveveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Alles wat ons nodig gehad het, stil buurt, baie netjies en slim ontwerp. Ons was daar vir 'n hospitaalprosedure. Loerie's Nest was perfek geleë - naby grootpad en tog salig stil. Naby alles wat ons andersins nodig gehad het. Uitleg van kamer het verander sedert foto, maar fasiliteite was alles daar soos op foto. Ons gasvrou was vriendelik, bedagsaam en baie hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en sal nie verder soek as ons weer in die omgewing moet oorbly nie. Baie dankie, Berna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Enjoyed the friendly service from Berna and convenient location that suited our needs. We loved the beauty of the complex and the safety we felt as well. Berna is the perfect host providing all our needs with a quick response. Many thanks for making our stay so memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlike ervaring. Die kamer is netjies en skoon, keurig versier. Omgewing is stil, veilig en goed geleë in Little Falls. Die ontbyt was heerlik, 'n groot bederf. Dankie aan Berna as Gasvrou met haar vriendelike en behulpsame persoonlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

If you're looking for quality, this is it! Every detail to make our stay comfortable, had been attended to. Berna was a wonderful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berna
Loeries Nest B&B Guesthouse
Thank you so much Diane for the privilege of being able to accommodate such lovely people as you. Keep well and enjoy your new future in the Cape

Natashs M
1 nag
5.0
Mei 2019

Skoon, veilig, waarde vir geld. Ons was baie tevrede. Van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Berna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thunder-laan 983, Loerie Glen 5, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4OGM1OTIzLWU1N2UtNDg3Mi04YzU2LTdjZDhmYTA3ZGE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen Little Falls 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.114319322563 27.886208295822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang