Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanette W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Comfortable. Unit 2 had no teaspoons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Hi Jeanette Sorry about the teaspoons, I will check up on it. Regards Carl

Riekie W
1 nag
5.0
Aug 2023

Wat 'n aangename verassing. Gaan slaap gerus oor by Loeriesfontein Windpomp Gastehuis. Van buite lyk dit nie besonders nie, maar binne is dit pragtig ingerig met alles wat nodig is, insluitend WiFi, lugversorging, elektriese kombers vir die koue, melk in die yskas, koffiestasie, beskuit en graanvlokkies vir ontbyt. Dis reg langs die hoofstraat geleë, maar veilig agter hek. Stapafstap van restaurante. Charl is 'n baie behulpsame en bedagsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Overnight stay while touring the area. Our unit was very well-equipped and clean. Everything worked as expected, and we were very comfortable. It is centrally located and within walking distance of eating places. We were impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering. Groete Carl

Beverley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A very pleasant comfortable and safe stay in Loeriesfontein on a very hot evening. We were well received and were very comfortable in a neat, clean and well equipped room. I would certainly stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie netjies en alles wat mens nodig het. Geen loadshedding nie, daar is solar. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering Johannes. Groete Carl

Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Rustige, ontspanne omgewing. Carl is 'n baie goeie gasheer en het ons lekker laat bly in sy plek ten spyte van die werk om dit betyds reg te kry, aan die een kamer. Heerlik vleisfees gehou en lekker gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Hallo Andries Dankie vir die terugvoering. Groete Carl

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Basiese oornagverblyf. Skoon en netjies. Geen klagtes nie. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering.

Wilma V
1 nag
5.0
Sep 2022

Stil, rustig, skoon en net sommer lekker om daar te kon bly. Ek was net oornagreisiger. Die omgewing was heerlik en rustig. Alles wat nodig is, was daar. Baie lekker oornag. Vriendelike, gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering.

Christine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pleasant. Nice and clean. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was yskoud tydens ons besoek, maar die Windpomp Gastehuis was heerlik warm. Die gasvryheid was uit die boonste rakke! Windpomp Gastehuis bied alles waarna mens soek - uitstekende diens, uitstekende fasiliteite en 'n hartlike ontvangs. Niks meer nodig op die oulike dorpie Loeriesfontein nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Dankie vir die terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABaur8M4svzY2ujQ2xQydJjDlFmSHIud5NrSQ07lNPmXris8XGR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 19 Main Road Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.951612 19.441531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang