Loevenstein
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-singel 35, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R4 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Loevenstein Upper is 'n pragtige vakansiehuis in Loevenstein en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is perfek vir gesinne of vriende op soek na korttermyn- of langtermynverblyf. Dit is lekker naby alle geriewe in die omgewing.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en glasskuifdeure wat na die balkon met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe lei.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die Tygerberg Natuurreservaat wat 'n veilige hawe is vir voëlkyk, begeleide staptogte en drafroetes. Daar is 'n 10 kWh-omsetter en 14 sonpanele, asook 'n 10 kWh-batterystelsel om beurtkrag te verlig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Mahogany-singel 35, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Loevenstein Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-singel 35, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang