Lokai Cabins
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteplaas, Bushmanspad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 990R1 692 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lokai Cabins is in die rustige Swellendam- en Ashton-bergvallei geleë en is 'n idilliese toevlugsoord op 'n skilderagtige wynplaas. Die huisie is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en die ideale bestemming vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in 'n pragtige omgewing.
Die luukse eko-huisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, fluitketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n houtvuurwarmbad en 'n sondek met ingeboude braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rick Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Remhoogteplaas, Bushmanspad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
- Gaste dink Lokai Cabins het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteplaas, Bushmanspad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap