Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation is in Clarens, 'n stil kunstenaarsdorpie en bied puik verblyf in die pragtige stukkie van die Oos-Vrystaatse Hooglande. Clarens is lekker naby heelwat besienswaardighede, soos die Golden Gate Nasionale Park, talle staproetes en ander aktiwiteite.

Dié luukse huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is glasdeure wat na die stoep met luisterryke uitsigte op die Maluti-berge lei. Die tweede slaapkamer het koningingrootte-bed en en suite. Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. Verder is daar 'n eetarea, sitkamer met 'n kaggel en 'n stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig op die berg.

Clarens se dorpsplein is net 2 minute se stap van Lola's af en dit is veilig om enige tyd gedurende die dag of nag vir 'n wandeling te gaan. Lola's Luxury Self-Catering Accommodation bied veilige parkeerplek agter 'n hek. Daar is ook gratis WiFi.

Die dorpie bied fantastiese aktiwiteite soos witwatervlotvaart, ziplining, warmlugballonritte, perdry, kunsvlieghengel en vierwielmotorfietsry wat beslis 'n onvergeetlike wegbreek sal verseker! Afriski, 'n ski-oord in Lesotho, is sowat 2 en 'n half uur se ry van Clarens af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lola's Luxury Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYTU4MTFjLTQ4MzYtNGIyZi1iZmQ3LTMyNGY2NjI4ZDIyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 241 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.517964001946 28.421679139137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang