Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lombok Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Lombok Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anthony B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Comfortable and the whale sightings were wonderful.

Accommodation was comfortable and well presented.

Susan T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Sal definitief weer daar oorbly.

Dit was 10 uit 10 gewees!

Precious N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious N

Superb!

Excellent host. Lovely breakfast. Very clean place. Love it.

Carika Vir Kzncmd F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika Vir Kzncmd F

Heerlik en rustig.

Heerlike blyplek. Pragtige uitsig.

Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Perfekte oornag vir werk of speel.

Olivia is 'n baie vriendelike en bekwame gasvrou. Hulle is ingerig met batterykrag vir beurtkrag, lekker vinnige wifi. Ons kamer was perfek. Silwerskoon met alles wat nodig mag wees. Die uitsig vanaf die balkon is goed vir walviskyk terwyl jy smul aan 'n heerlike ontbyt wat ingesluit is in die prys. (Absoluute waarde vir ons geld). Ek sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Hettelien R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettelien R

Absoluut fantasies.

Mooiste kamer en nie eers te praat oor die see-uitsig nie. Ontbyt was uit die boonste rakke en die eienaars is sommer fantasies. Ek sal regtig weer daar bly!

Heroosha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heroosha M

It was amazing

The owners were the best, absolutely friendly and accommodating.

Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie aangenaam.

Baie vriendelik, netjies en behulpsaam. Baie lekker ontbyt.

Andries M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Gerieflik met fantastiese uitsig.

Baie vriendelike diens. Mooi uitsig en baie voëls vir voëlkykers.

Sanele D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanele D

Lovely, fresh bedding with access to Netflix and more.

Nice welcome, beautiful view and easy to find the place. Delicious breakfast.

Drikus L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus L

Diens was goed.

Sal hulle aanbeveel vir ander.

Alti L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alti L

Gasvryheid met pragtige uitsig.

Gemaklike gastehuis met 'n pragtige uitsig. Skoon en netjies. Baie gasvrye ontvangs en heerlike ontbyt soggens.

John G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John G

Reasonable, adequate

Adequate accommodation lacks charm.

Herman F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman F

Mooi see-uitsig.

Baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Shelagh P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelagh P

We only stayed for one night.

We were traveling en rote to the Eastern Cape so the visit to Lombok Lodge was just for the one night. The room had everything we needed. We had a full English breakfast the next morning.

Chrisna D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna D

Oornag op pad met reis.

Kamer baie klein. Bankie om jou tas op te plaas, 'n haardroër, bedliggies en handewasseep by die wasbak sal gaaf wees. Asblik was nie uitgegooi nie en kamer en badkamer was nie baie skoon nie. Gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Carol S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

The stay was pleasant the team was very friendly and helpful.

Great place to be. It was paradise indeed.

Simba M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simba M

Pleasant weekend getaway.

Lombok turned out to be the perfect location for a weekend getaway. Its easy to find, just off the main road, but nicely tucked away. The views of the ocean are magnificent and the rooms are quaint and very clean.

Innocent M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent M

The place is very nice and clean. Management and staff are very friendly and welcoming. Oh the breakfast, mmm. Such a lovely place to be at.

I would recommend the place to anyone that likes good services coming at a reasonable price.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is baie mooi en skoon. Die bestuur en personeel is baie vriendelik en verwelkomend. Ag die ontbyt, mmm. So 'n lieflike plek om te wees.

Ek sal die plek aanbeveel vir almal wat van goeie dienste hou teen 'n billike prys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lombok Lodge se terugvoer

Hi Innocent.
We enjoyed having you here with us, and we are looking forward to having you again.

Lombok Lodge
Nicoleen R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen R

Het ons verblyf vreeslik baie geniet by hierdie voortreflike lodge.

'n Lieflike lodge met wonderlike see-uitsig. Baie skoon en netjies. Puik diens en smullekker ontbyt. Baie aangename en bevoegde eienaars. Sal vir seker Lombok Lodge aanbeveel en sal graag weer daar wil vakansie hou.

Jan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Baie aangenaam en beeldskoon.

Dankie vir die gasvryheid en flinke diens, sowel as 'n smaaklike ontbyt!

Jan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Fantastic.

Jaques, Jan en Andre julle was fantastic! Dankie vir 'n great vakansie.

Theh L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theh L

Excellent service.

The owner is such a wonderful person. Very down to earth. The place is quiet and very clean - will definitely be coming back soon.

Yolanda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Fantasties.

Sal beslis weer by Lombok oornag. Waarde vir geld en alles wat 'n mens nodig het.

Leani V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani V

Was 'n wonderlike, bederf-rusgeleentheid vir ons gesin.

Lombok Lodge bied jou alles waarna jy soek in 'n gesinsvakansie: Die personeel is vriendelik en hulpvaardig, die ontbyt is uit die boonste rakke en die swembad is 'n lekker bederf. Die kamers was altyd netjies en baie skoon. Ons kan Lombok Lodge met 'n geruste hart aanbeveel.

Lezette T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette T

Awesome.

Beveel dit aan vir almal. Goeie verwelkoming, diens. Uitmuntende uitsig.

Charmaine N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Ons het welkom gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het.

Was regtig baie lekker om daar te bly. Andre en sy mense gaan uit hulle pad uit om 'n mens te laat tuis voel. En hulle help graag met enige navrae, eintlik enige iets wat ons nodig gehad het.

Lynette H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H

Netjies, skoon met wonderlike uitsig.

Netjies, skoon, goed geleë met 'n wonderlike uitsig oor die see. Goeie ontbyt en veilige parkering.

Rohan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rohan M

Baie rustig.

Dit was 'n baie lekker tyd, ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Zelda C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Uitstekend!

Ons was vriendelik ontvang deur Andre en ons verblyf was puik. Beveel definitief Lombok Lodge aan. Ontbyt was net so heerlik. Alles is mooi skoon en die mense is baie behulpsaam. Dankie!

Mm D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mm D

Heerlik, ontspannend met wonderlike uitsig!

Die Lodge is luuks en netjies, met 'n wonderlike uitsig. Dit is voorwaar "home away from home". Mens voel dadelik tuis. Diens is uitstekend en ontbyt was baie lekker. Ons sal beslis weer by Lombok tuisgaan.

Johan H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Aangename plek met gasvryheid en mooi uitsig.

Lombok Lodge is 'n baie sentrale plek met goeie geriewe. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer daar oorbly.

Marinda W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Verblyf baie geniet definitief 'n geval van "home away from home".

Sal Lombok Lodge regtig aanbeveel. Eienaars was baie vriendelik van die oomblik wat jy arriveer tot en met jou vertrek. Al die personeel is hulpvaardig en gaan uit hulle pad om jou te help waar nodig. Kamers was baie skoon en netjies met alles wat nodig is om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Behalwe die koffie en tee wat voorsien word is daar ook 'n mikrogolf en breekgoed. Pragtige see-uitsig vanaf al die kamers. Ontbyt bied 'n groot verskeidenheid en wissel van dag tot dag. Sal definitief weer daar bly en beveel dit regtig aan by enige persoon wat die Suidkus besoek.

Suzaan S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan S

Heerlik met 'n wonderlike uitsig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dis luuks met vriendelike diens.

Soraya P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Soraya P

No privacy.

We stayed in Unit 2 on the ground floor in front of the splash pool. The only way we could have any privacy in the room was to have the heavy curtains drawn in the front and at the back of the room, which meant that we were permanently in the 'dark' without a view. The room itself was clean and comfortable. Breakfast was ordinary with pre-cooked eggs. The rest of the breakfast was underwhelming, store-bought cereals, breads, etc. Besides sitting at the small area where the splash pool is, there is nothing else of interest on the property. No garden to sit in and relax, nothing.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Casuarina Pad, , Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916435d20a48e3a48efb6c867fd2337166211e5d44f9551a057b9b94690207bdc2a6d050c7e34e9004351cccdbe65514c011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 18 Casuarina Road Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.703536 30.484936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang