Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lona Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lonastraat 18, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lona Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, lowerryke woonbuurt in Johannesburg, binne 'n halfuur van Randburg en Johannesburg se middestad geleë.

Verblyf word gebied in 4 en suite-kamers. Al die kamers het kombuisies, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en waaiers. Gaste kan ontspan in die goedversorgde tuin, om die swembad of op die buitestoep.

Die gastehuis is gerieflik geleë naby 'n Sasol-diensstasie, restaurante en winkels, en is net 4 km vanaf Cresta Winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies


Netheid
2.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lonastraat 18, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Lona Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lonastraat 18, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0Nzk1MGU3LWI1M2QtNGNmYi05ZTEzLTNiODQ0MjAxNzA1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 18 Lona Street Malanshof 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.098483138899 27.977176851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang