Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loodswaai Boshuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loodswaai Boshuisie is ideaal vir gaste wat in die stilte van die bosveld wil ontspan. Hierdie selfsorg-grasdakhuis is op 'n 22 hektaar-grootte wild- en skaapplaas in die skadu van die Waterberg. Dit is sowat 22 km van Bela-Bela af op die Thabazimbi-pad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die ruim leefarea het ook 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die dubbeldeur lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n klein plonspoel.

Daar is verskeie staproetes, fietsroetes, wildkykgeleenthede, gesinsvriendelike eetplekke, oorde met warmwaterbronne en gholfbane in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en die swembad geniet in die hitte. Sal weer gaan draai. Lekker plek naby aan Pretoria.
Nov 2024
Colette S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Wat 'n wonderlike plek. Gaan beslis weer daar kuier.
Sep 2024
Rialda D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige boshuisie in die bosveld. Pragtige boshuisie in die bosveld. Stil en rustig, ons het dit baie geniet. Alles wat benodig sou word, is i...
Sien meer
Aug 2024
Coen S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Verblyf was baie goed.
Jun 2024
Derick K
Saam met lewensmaat
5.0
Het niks meer verwag nie, perfek! Regte Bosveld ervaring, die rusigheid wat mens wil hê, ons het dit geniet, kop is sommer skoon!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Loodswaai Boshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang