Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Carnarvon Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Styl, luuksheid en geskiedenis in een pakket. Ek wou al lank by die Lord Carnarvon oorbly en is bly dat ek uiteindelik in daardie deel van die land kon uitkom. Die huis waar ons oorgeslaap het, het nasionale historiese gedenkwaardigheid-status. Stylevolle restourasie wat gemak en luuksheid met respek vir die huis se geskiedenis kombineer. Mooi lig, pragtige antieke meubels, kwaliteit linne, kombuis wat goed ingerig is. Uitstekende restaurant (skaapnek aanbeveel), heerlike ontbyt in 'n ander gebou (die offisiere-menasie), maar als loopafstand van mekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lekke Bees B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek. Alles was perfek. Ons het ete by die verblyf baie geniet. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corine B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Brilliant service. What a gorgeous guesthouse in a gorgeous town. First time for me in Carnarvon, and I can most certainly recommend the guesthouse as your first choice. The dining experience at the restaurant was lovely. Great service, great food, and generous portions. I walked to the restaurant from the guesthouse but was given a lift back by the owner/manager of the guesthouse because he didn't want me to walk back in the dark. Such a gentleman. I can most certainly recommend this guesthouse and the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M. Alessandra Papa P
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Nice and comfortable place and fantastic host. I was there for work, and on a pretty tight schedule. Our host was very gracious and did all they could to help us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade G
1 nag
5.0
Feb 2024

Always great. Third stay at this venue, the best place to stay on the way through the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret H
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

A wonderfully historical place to stay, beautiful accommodation and restaurant. We booked 2 studio units and were happily surprised to be given 2 fully furnished and equipped cottages. The furnishings and decor of the cottages were unbelievable, many compliments to the guy who is busy with renovations all over town. We had dinner in Lords Kitchen, food and service very good. One thing that we do criticise was the breakfasts for which we were charged R150 pp. There was a nice bowl of yogurt, muesli & fruit. The cooked food was pretty bad - all the eggs were overcooked, in fact it looked as though the breakfast had been made hours earlier and left to congeal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Sal vir seker weer kom. Pragtige plek, heerlike bed en kwaliteit beddegoed. Baie goed toegerus - hang of pakplek in badkamer aan te beveel en dalk 'n spieel in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannerie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aangename verrassing in die Karoo. Interessante geskiedkundige plek. Baie skoon, netjies, gerieflik en goed toegerus. Die klein houertjie melk en beskuitjie by die koffie is 'n pluspunt. Pragtige dekor en ons het lekker geslaap op goeie koninggrootte-bed in die ateljee-eenheid. Aandete by die restaurant was uitstaande! Ons het nie ontbyt genuttig nie. 'n Botteltjie koue water vir elke gas in die yskas is iets wat jul kan oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 182

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 10, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5e5627298729fa0cd3b91143dc4648b77168fe376f607a149d2dd783ce39a536a5d7715cabd5078f5281ceedb65fc253c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 10 Daniel Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96788111392 22.129442095757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang