Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord's Signature Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Sune V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Romantiese wegbreek. Een van ons absolute gunstellinge. Het 'n asemrowende lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great, wonderful, fabulous. Everything was great. The bed was comfortable, the food excellent, the pool fabulous. The whole experience was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2023

It was peaceful. There was a pupa on the curtain. When a silkworm turns to a butterfly. And that takes long, does that mean no one is looking up at the curtains? When we arrived there was no one to take us to our room, we were busy wandering around in the rain and we were assisted by a waiter from the restaurant. After I got our key I was just told it's the room facing the restaurant. That's all. I had to figure it out in the rain with my 2 kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Voel bederf as daar bly. Ongelooflik lekker en vriendelikste diens! Restaurant se kos uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Ongelooflike lekker kos. Daar is net een muurprop vir 2 bedlampies sonder 'n lead. Dus het net een bedlampie gewerk. Daar is te min tee in die kamer beskikbaar gewees. Twee enkelbeddens is gebruik vir 'n dubbel/king size bed. WiFi-opvangs in kamer is swak/nie beskikbaar. TV-stasies is swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2019

Baie swak en glad nie aanbeveelbaar! Kragkabels hang in 'n nes en dis baie gevaarlik by kragpunte in kamer. Meubels is baie vuil en lanklaas skoongemaak. Stort val uit mekaar en kort baie aandag, dit werk en spuit net-net, warm en koue kraan is omgedraai. Kamerdeur kan nie sluit nie en was voorheen herstel, maar baie swak herstel. Badkamerkas met wasbak staan skeef a.g.v pype nes agter wasbak is baie los, TV is skeef en wil val! Kon nie lekker slaap met al die gemors in die kamer nie! Sal dit glad nie aanbeveel nie. Die hotel is totaal oor gewaardeer en sal nie eers 'n een ster van my kry nie! My en my vrou se verblyf was baie swak en soek eintlik my geld terug. Dit is glad nie die geld werd wat ons betaal het nie , ek reis baie! Sal nie weer LekkeSlaap vertrou nie!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Maudene
Lord's Signature Hotel
Dear Riaan, Thank you very much for your candid review of your recent stay at our hotel. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay. I greatly appreciate your comments about aspects of the room that need updating. It is a pleasure to announce that we have implemented these upgrades where necessary, keeping your info in mind. Our Delux room got new shower, cables has been sorted and much more! In taking great care of our charming hotel, our main priority is to be able to offer a very well-maintained and comfortable atmosphere. I hope that I can convince you to change your mind about another visit to our property. It would be such a pleasure to personally welcome you back to our new and improved hotel! With much appreciation, Lords Signature Hotel

Sonja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Amazing. Kan oor niks kla nie. En die restaurant se kos is uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Fantasties. Pragtige plek met uitstekende diens. Definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2018

Uitstekende diens behalwe dalk by ontbyt (nogsteeds nie swak nie), pragtige, skoon verblyf met my tipe uitsig. As besigheidsman was alles na my smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zukie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Clean, great service and provides peace of mind. As soon as we approached the front desk, we were greeted with a smile. It happened that they booked me to a room I didn't like. This was because of the misunderstanding when the initial booking was made. They served me with a smile, willingly and gave us another room with no extra charge. They blew me away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 942
R1 942 R1 554
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 942
R1 942 R1 554
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raymondstraat 53, Risiville, Three Rivers, 1929, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa14b399062ffe76e0020fe4f06d6b73302e7b04ac783eda2a863d824a84ea03332d3f36559334ed1d786ac6b094b6192a8b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 942 nouVanaf R1 554 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 53 Raymond Street Risiville 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.635250932679 27.984366416931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang