Loubad
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelfontein-plaas, Loubad, 0511, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Loubad is op 'n plaas sowat 40 km vanaf Bela-Bela en sowat 20 km vanaf Modimolle in die Waterbergstreek in Limpopo.
Verblyf word in 3 soorte selfsorgchalets gebied en bied elkeen slaapplek aan 2 of 4 gaste. Elke chalet het 'n yskassie, ketel, breekware en eetgerei. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Aktiwiteite op die plaas sluit 'n natuurlike jacuzzi, 'n swembad vir volwassenes en 'n kinderswembad met 'n glybaan in. Gaste kan fietsry of stap, kinders kan op die klimraam en minipad met skopfietse speel. Ouer kinders kan die speelkamer met veerpyltjies, 'n sokkertafel, tafeltennis en 'n pooltafel gebruik.
Daar is 'n saal wat ten volle toegerus is om tot 80 gaste te akkommodeer. Dit sluit 'n gasbraaier asook 'n spitbraai in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Middelfontein-plaas, Loubad, 0511, Limpopo
- Gaste dink Loubad het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelfontein-plaas, Loubad, 0511, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang