Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louvre Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Louvre Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lucea R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucea R

Kort oornag tydens 'n sakereis.

Reuse kamer met pragtige eenvoudige dekor. Die kamers het alles en meer in. Baie vriendelike personeel.

Sarie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie O

Baie netjies, en skoon. Sal weer daar bly.

Die ontvangs was baie vriendelik, die kamers baie netjies en skoon.

Rene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Hulle stap die ekstra myl.

Dankie dat ons kliënte op die perseel kon sien. In ons kamer wat groot genoeg was. Ook vir die ekstra koffies om julle ook te akkommodeer. Die ontbyt was net die beste. Enigste ding wat nie volgens beskrywing was, was koninggrootte-bed wat eintlik koningingrootte is, maar steeds baie gerieflik. Ons sal al ons opvolge daar gaan doen.

Chrizaan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan E

Was baie tevrede met ons verblyf.

Het lekker gebly. Die plek was baie mooi.

Jana S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Baie lekker.

Baie mooi, gerieflik en lekker. Sal weer daar bly. Was baie gaaf en tegemoetkomend.

Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V

Wat 'n pragtige oase!

Pragtige gastehuis en besonderse, netjiese en smaakvolle kamer. Baie warm en vriendelike ontvangs, niks is te veel moeite nie. Julle sien ons beslis weer, dankie.

Carien V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V

Baie mooi gastehuis.

Ons het heerlik gebly. Eenheid is gerieflik en goed toegerus. Voertuie is veilig.

Nthabiseng L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng L

Wonderful.

I had a wonderful time and the staff were very friendly.

Antoinette J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Netjies, skoon en rustig.

Heerlik oornag, netjies ingerig, en bederf met 'n heerlike ontbyt.

Louvre Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Antoinette. Dit word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer wanneer jy in Bothaville is.

Louvre Guesthouse
Millicent M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent M

Relaxing.

The place is clean and the staff is very friendly and ready to assist. You don't need to worry about load shedding because they have a generator on standby.

Louvre Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Millicent. Besoek ons gerus weer as jy in Bothaville is. Jou terugvoering word opreg waardeer.

Louvre Guesthouse
Jacoba C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba C

Veilig, vriendelik, behulpsaam.

Was baie behulpsaam. Het waentjie se sleutel vergeet by huis. Hulle het gehelp met oopkry van slotte en nuwe slotte vir ons gaan koop.

Louvre Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning Daleen. Jou terugvoering word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer.

Louvre Guesthouse
Hannerie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie V

Baie aangename verblyf ervaring.

Dis 'n pragtige, skoon, netjiese en gerieflike gastehuis. Ben en Hettienne is baie vriendelik, gasvry en gaan uit hul pad om mens se behoeftes te akkommodeer. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Die heining wat in aanbou is sal 'n groot plus punt wees. Dit was heerlik om daar tuis te gaan.

Louvre Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Hannerie,
Dit word opreg waardeer.

Louvre Guesthouse
Jean F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean F

Geen nonsies.

Lekker kamer, lekker ontbyt, lekker mense.

Louvre Guesthouse se terugvoer

Dankie Jean.
Ons waardeer jou terugvoering.
Kom kuier gerus weer.

Louvre Guesthouse
Andre F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre F

Friendly and hospitable.

See stars.

Louvre Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning Andre.
Kom bly gerus weer.

Louvre Guesthouse
Ernest N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest N

Ontbyt was fantasties, kamer was netjies en goed toegerus alhoewel die trappie van waar die bed staan om die sit vertrek en badkamer binne te gaan gevaarlik kan wees.

Die grootste probleem van kamer 14 is dat die badkamer geen deur het nie. Verder verwag mens ook nie 'n stortgordyn by akkommodasie van die prysklas nie. Wees ook minder snoep met julle sakkies koffie, tee en suiker.

Jean F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F

Lekker, dankie.

Hou so aan. Julle't 'n resep wat werk.

Lizelle L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle L

Basies akkommodasie.

Die verblyf was netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd148cf0cc51a23011c66ab0ad7a10684d95478b9ce0bcb7d95be08ec931122149ed91ba0e2d12ee37951bd82a27095422cdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 5 Eike Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.3857804 26.600278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang