Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Loxton Nessie 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marné O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelik en verwelkomende gemeenskap, wat toeriste, soos ou kennisse, verwelkom. Pragtige 'ou-tydse' huis, met baie liefde reg gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Elsje T
1 nag
5.0
Feb 2025

Fabulous! Ek het so heerlik gebly, wens ek kon nog 'n week lank gekuier het. Alles tiptop, kon oor niks kla nie! Ek kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien.

Adriaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig, boomryke dorp, lekker verblyf. Goed geprys, gerieflike blyplek, boomryk, mooi dorp in RSA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tokkie-ann B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustige plaashuisie/kothuis oornag. Lekker rustige plaashuis atmosfeer huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Heerlik gebly. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop julle besoek Loxton gou weer.

Ruan B
1 nag
5.0
Nov 2024

Goud werd. Ongelooflik baie nice plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie.

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilige netjiese blyplek. Baie lekker gebly, cozy blyplek ten volle toegerus met al die nodige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

Alfred T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Highly recommended. A beautiful chalet that surpassed my expectations. Wonderful, down-to-earth, friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige atmosfeer. Netjies en skoon huisie met alles wat jy nodig het. N heerlike plek om oor te slaap. Heerlike kaggel met genoeg hout vir die koue. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, julle twee is wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0e96704e5f66bd4ef6ca773ac73a99e1ebf2d507dbb2289143b13155037bcc272471f9dca094a9fcec97a3b6921b241cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.476736687323 22.351362966333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456