Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Garden Suite

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Serene Garden Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Herman V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Stil, rustig en gasvry.

Sien sterre.

Serene Garden Suite se terugvoer

Dit was 'n plesier om Herman te huisves. Hy is enige tyd weer welkom.
Adri.

Serene Garden Suite
Sarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Ideale plekkie om te oornag.

Waarde vir geld in 'n rustige en veilige omgewing. Naby winkels, eetplekke, asook Life Wilgers-hospitaal.

Serene Garden Suite se terugvoer

Hille is wonderlike gaste. Ek verwelkom hulle enige tyd weer.

Serene Garden Suite
Anandi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi S

Heerlik!

Baie dankie, Adri. Jy is 'n warm, akkommoderende en bedagsame gasvrou. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en super netjies.

Serene Garden Suite se terugvoer

Anandi is 'n vriendelike en netjiese gas. Jy is enige tyd weer welkom. Adri

Serene Garden Suite
Jenny L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Baie lekker gebly, baie mooi en skoon kamer.

Gasvryheid is tops! Baie vriendelik en behulpsaam. Ek het net 'n klein yskassie gemis, net om koeldranke koud te hou.

Serene Garden Suite se terugvoer

Dankie Jenny. Jy was 'n aangename gas. Baie veranderinge in my plekkie. Kom besoek ons gerus weer. Adri.

Serene Garden Suite
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvygie-straat 268, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ea713c369569e18d5c0a6e26173b510b265476a43dc336906720b468b9ea691c5b268f9288d9bb12e97cd5dc9921017f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 268 Rotsvygie Street La Montagne 0184 Gauteng 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -25.748992717071 28.320825464475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang