Lucas Family Cottage @ Kamieskroon Cosy Cottages
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Scholtzstraat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R2 470 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Kamieskroon Cosy Cottages bied bekoorlike selfsorgverblyf in Kamieskroon, net 67 km vanaf Springbok en 47 km vanaf Garies. Dit is ideaal vir besoekers wat die veldblomme kom bewonder of op pad is na Namibië.
Lucas Family Cottage @ Kamieskroon Cosy Cottages bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n ontbythoekie met stoele. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n binnebraai.
Die kothuis lei na 'n privaat stoep met sitplek en 'n berguitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 267
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Jan Scholtzstraat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Lucas Family Cottage @ Kamieskroon Cosy Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Scholtzstraat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap