Lucca House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572 Pontdrift-weg, Musina, Musina, 0900, Gauteng
- Vanaf R8 230 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Lucca House bied verblyf met 'n privaat swembad en 'n pragtige tuin-uitsig in Mapesu Privaat Wildreservaat. Dit is slegs 19 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park en bied 'n rustige webreek omring deur die natuur.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye buite op die stoep geniet en kinders kan op die grasperk rondhardloop. Gaste kan ook piekniek hou en in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mopane Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R572 Pontdrift-weg, Musina, Musina, 0900, Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572 Pontdrift-weg, Musina, Musina, 0900, Gauteng