Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lupela Lodge Lupela Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Camp Plaas 134, Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
  • Vanaf R5 700 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Lupela Cottage is 'n ruim selfsorghuis in 'n skilderagtige vallei in die Witteberge op die R58 tussen Barkly-Oos en Lady Grey. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Drie slaapkamers is binne die lodge, en 2 slaapkamers het ingange vanaf die stoep. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea, eetarea en kroeg het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan braaigeriewe in die tuin geniet, piekniek hou langs die rivier en swem in kristalhelder bergpoele. Die plaas bied skouspelagtige uitsigte oor diep valleie en sandsteenkranse wat deur die majestueuse Karnemelkspruit gevorm is. Met sneeubedekte berge in die winter en warm, reënerige somers is dit 'n bestemming vir enige seisoen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R58, Camp Plaas 134, Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 5 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 5 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Camp Plaas 134, Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa01c12363ec6839934cc8f55bfc06cbd5c7875b0dcb8d5495d5ddfb4bbfa76edb2d7d37847264509846ee8510acdf6a11055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 10 mense R58 Camp Farm 134, Portion 1 9762 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.797361 27.28406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345