Lushof Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wells-straat 9, Extension 10, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lushof Guest House bied gerieflike oornagverblyf met selfsorggeriewe in die hartjie van Witbank. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n verblyf van een nag of 'n sakereis aangesien die eiendom gratis onbeperkte WiFi bied.
Dié gastehuis bied óf 'n Tuinkothuis, 'n Superior Koninginkamer, 'n Superior Deluxe Kamer of 'n Standaardkamer. Alle eenhede het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort en 'n bad. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenhede sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het elke eenheid gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.
Alle kamers het privaat ingange en het direkte toegang tot die pragtige tuinarea. Boonop het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof wat buitesitplek en braaigeriewe het. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wells-straat 9, Extension 10, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Lushof Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wells-straat 9, Extension 10, Witbank, 1035, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang