Lushof Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek.
Verblyf is beskikbaar in 3 aparte kothuise wat elk slaapplek bied aan 2 tot 7 gaste. Die eenhede het of 1 of 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met -leefarea. Twee van die eenhede het braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.
Heerlike tuisgemaakte etes word daagliks by elke kothuis bedien. Die gasteplaas het 'n speelarea vir kinders en gaste is welkom om op die plaas rond te stap of na die rivier te stap.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Lushof Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat