Luwaldi Gastewoonstel
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jun 2024 tot 7 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
Vanaf
R980R784 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luwaldi Gastewoonstel is in die ooste van Pretoria geleë naby 'n aantal restaurante, skole, groot hospitale en winkels.
Die eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware in, en daar is 'n Snappy Chef-tweeplaatstoof asook potte en panne.
Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n elektriese kombers slegs in die winter in. Die eenheid word van sonkrag voorsien en gaste sal nie onnodige kragonderbrekings ervaar nie.
Die kamer het 'n klein patio met 'n tafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. 'n Groot swembad is beskikbaar vir gaste, asook 'n boma. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.
Luwaldi Gaste Woonstel is minder as 1 km vanaf Atterbury Value Mart, 4 km vanaf Menlyn Maine Central Square, 8 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrein-stasie by Hatfield, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en het maklike toegang tot die N1, sowel as die R24.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink Luwaldi Gastewoonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Garsfontein Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang