Luxury Andringa Walk Apartment 22
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andringastraat, Andringa Walk Woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Andringa Walk Apartment 22 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 500 m van Stellenbosch Universiteit af en naby 'n verskeidenheid wynplase in die Kaapse Wynplase.
Dié ateljeewoonstel het lugversorging en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n wasmasjien wat ideaal is vir langer verblyftydperke.
Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv. 'n Skuifdeur lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Gratis WiFi word voorsien.
Veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Steyn Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Andringastraat, Andringa Walk Woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Andringa Walk Apartment 22 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andringastraat, Andringa Walk Woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap