Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beachfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 17, 30 Degrees Umdloti-kompleks, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luxury Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n strandfrontwoonstel in Umdloti, net oorkant die straat vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende en spog met 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis spog met 'n see-uitsig en is met 'n mikrogolf, oond, stoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n gemaklike L-vormige sitkamerstel en dit lei na 'n privaat balkon met 'n buitetafel, stoele en 'n see-uitsig.

Daar is 'n rits besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing en die strand is net 70 m ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • North Beach-weg 17, 30 Degrees Umdloti-kompleks, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 17, 30 Degrees Umdloti-kompleks, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0f40bf10765ab9ac3d775db61a98c0ba3529d1ecd1f9d87c9c3c15f6c11b5881099a64cf8c7113a890c5227422576a5b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 17 North Beach Road 30 Degrees Umdloti Complex 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.668028673047 31.119343810451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang