Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Tented Chalets

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jean-pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vreeslik lekkerste plek ooit. Die beste plek om rustig te verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. Peaceful and quiet. Fantastic. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wow! Dit het ons verwagtinge oortref! Sal beslis weer terug wees en langer as net een aand bly. Die tipe plek waar mens net kan wees in die natuur en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A real African experience. Loved our stay there very much. Loved the pool idea. A game drive map would have helped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige plek, alles werk. Vrede vir jou siel! Baie dankie, ons het heerlik gebly. Julle plek is pragtig, skoon en net wat mens nodig het om die siel te voed. Dit is lekker dat alles werk. Ons wil die gasvrou komplimenteer vir haar gasvryheid, omgee en die manier waarop sy mens tuis en welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2024

Gasvrye plaasverblyf in ongeskonde natuurskoon! Rus vir die siel. Dit was 'n onverwags ander belewenis. Die plaaspad was ruwer en stadiger as wat ons verwag het en die tente is in 'n gestroopte stuk rooiduinvlakte geleë. Dit was baie koud en winderig en geen wild het die watergat besoek nie. Die plaasbestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Omdat dit 'n besondere koue aand was, is die afwesigheid van binnenshuise kookgeriewe as 'n tekortkoming gesien. In vandag se moderne tye is 'n elektriese ketel en selfs 'n mikrogolfoond vanselfsprekend. Daar was niemand in die tweede tent nie, maar omdat die twee tente reg langs mekaar is, sou privaatheid 'n kwessie wees. Ons beveel aan dat jy jou eie geselskap saamneem as jy vir langer as een aand sou bly. Ons het lekker gebly en kon sien die plaas bied baie meer as net gerieflike oornag akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shandre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie gerieflik en besonders mooi. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Die verblyf is skoon, netjies en baie gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig, netjies en skoon. Ongelooflik pragtige omgewing. Beste plek om te rus. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik, smaakvol, safari-agtig. Die watergat voor die huis is 'n bos-TV. Huis baie mooi en smaakvol. Lekker om deur al die diere te beweeg na die huis in die veld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol. Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol. Baie afgeleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.62332 20.350675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang