Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lynnwood View Bed & Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Lynnwood View Bed & Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
James S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Great.

Excellent. Very comfortable.

Marilize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

N̈ huis weg van jou eie huis.

Ñ Gerieflike, veilige, netjiese en rustige gastehuis naby aan al die groot inkopiesentrums. Ñ wonderlike gasvrou!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Dankie, ons waardeer gaste wat weer kom. Dit voel naderhand soos familie wat kom kuier! Julle is model gaste!

Lynnwood View Bed & Breakfast
Salomie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V

Heerlike stil gastehuis met lieflike ontbyt. Hoogs aanbeveel.

Ronel was 'n wonderlike gasvrou. Sy het my opgekommodasieer nadat ek my datums verkeerd gehad het, en dit op vakansiedag. Waardeer die gastehuis se wonderlike ontbyt ook.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Salomie. Dankie dat jy hier gebly het... ons help waar ons kan!

Lynnwood View Bed & Breakfast
Marilize V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Ons is sommer binnekort weer terug by die pragtige gastehuis.

Een van die bestes in Pretoria! Veilig, ongelooflik skoon en netjies, ruim en 'n heerlike ontbyt is ingesluit in 'n uiters bekostigbare tarief. Ronel jy is 'n gasvrou!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Mariette A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette A

Gasvry en netjies.

Gasvry en netjies. Heerlike ontbyt.

Mariette A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette A

Gasvry en netjiese kamers.

Baie vriendelik ontvang. Kamers netjies en skoon. Ontbyt was heerlik gewees.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Mariette
Dankie dat julle hier by Lynnwood View kom oornag het, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Greta C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta C

Baie dankie Ronel.

Alles was skoon en baie netjies. Ronel was baie vriendelik en komminukasie was baie goed.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Greta
Baie dankie dat julle hier by Lynnwood View B&B gebly het. Ons is bly julle het dit geniet en vertrou om julle weer in die toekoms hier te ontvang.
Groete Ronel

Lynnwood View Bed & Breakfast
Adriaan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

Veilig, voel tuis, netjies en goeie kommunikasie.

Die kamer is baie netjies en rustig atmosfeer. Eienaars is vreeslik behulpsaam en vriendelik. Ons moes elke oggend om 6am uitgaan en kon nie ontbyt kry nie en eienares het vir ons vroër opgestaan om elke dag 'n ontbytpakkie saam te sit en reg gehad by die deur vir ons elke dag. Ons het sleutels gehad om te kom en gaan soos ons wil. Niemand was onder jou voete en het elke 5min aan jou deur geklop nie. Die omgewing was ook stil en veilig, jou motor is ook naby en veilig buite. Badkamer was ook groot en met sy hoekbad en stort mooi uitgelê en nie beknop nie. Die beddegoed en beddens was ook idiaal. Ekstra beligting was orals vir ons in tye met loadshedding en daar was sterk water tydens loadshedding ook. Ons was verwittig van elke loadshedding skedule ook. Ons sal definitief weer gebruikmaak van Lynwood View Bed & Breakfast.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Adriaan , baie baie dankie vir jou terugvoering. Ons ontvang julle graag weer.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Marihan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marihan L

Excellent.

People were so friendly, and helpful. Super clean, and tidy, food was delicious.

Ilizna J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilizna J

Perfek!

Ek het 2 nagte by Lynnwood View gewoon. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Ilizna
Baie dankie vir die terugvoer. Die was lekker om jou hier by ons the huisves! Hoop om jou gou weer hier te ontvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Mariè S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariè S

Baie vriendelike, behulpsame gasvrou.

Ek sal weer daar bly. Die ligging is puik en veilig in 'n sekuriteitskompleks en goeie area naby alles.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Beste Marie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang. Groete. Ronel

Lynnwood View Bed & Breakfast
Henry J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Baie lekker gebly. Hulle stap ekstra myl ten tyde van beurtkrag om seker te maak dat ongerief tot uiterste minimum beperk word.

Sal definitief weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Uitstekend geleë vir sporttoernooie of ander aktiwiteite by Menlopark Hoërskool. Hoogs aan te beveel!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Henry, baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier by Lynnwood View te ontvang. Kom gerus weer.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Frikkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V

Verblyf tydens skoolaktiwiteite.

Diens was goed. Ontbyt was elke oggend op tyd en na ons smaak. Sekuriteit is hoog aangesien die gastehuis in 'n dubbel omheinde gebied is met palisade by die huis self.

Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Stil, rustig en naby lekker restaurante.

Baie dankie vir julle goeie diens!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Beste Jan, baie dankie dat jy hier by ons oorgebly het. Ons waardeer jou positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou weer hier by Lynnwood View te ontvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Wiané K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiané K

Veilig, netjies, vriendelik.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was baie netjies en vreeslik mooi. Definitief waarde vir mens se geld en die ontbyt was heerlik.

Suzanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Heerlike verblyf.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese geriewe met oor genoeg koffie en flitse en selfs koekies vir gaste. Heerlik gebly.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer asseblief!

Lynnwood View Bed & Breakfast
Dewald D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Het daar oornag vir een aand.

Baie veilige plek. Stil in die nag. Skoon kamers en badkamer. Vriendeilke personeel. Heerlike ontbyt wat vroeg vir ons geggee was omdat ons vroeg moes vertrek. Filterkoffie was heerlik!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Beste Lee Ann, dankie dat julle hier by ons oorgebly het, ons is bly julle het veilig gevoel en die koffie geniet! Sterkte met die seuns se tennis. Kom asseblief gou weer.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Cailin M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cailin M

The staff were friendly and very accomodating.

The breakfast was delicious.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Cailin, it was only a pleasure having you. Please call again.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Jaco V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Clean, neat and affordable.

The room was clean, neat and comfortable. A very reasonable price for an overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Die kamer was skoon, netjies en gemaklik. 'n Redelike prys vir oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hester A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester A

Huis weg van die huis af! Wonderlik.

Uitstekende verblyf, vriendelik, heerlike ontbyt, pragtige tuin, oor die straat van 'n voëlreservaat en die gesing is baie mooi.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Dit was baie lekker om jou en jou seun uit twee wereldele hier by ons te verwelkom! Kom gerus weer en baie dankie vir my Kersfees blomme!

Lynnwood View Bed & Breakfast
Kylee L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylee L

A very comfortable and enjoyable stay.

Centrally located in a safe and secure estate, this was definitely a home away from home. I enjoyed my stay here far more than I did at a hotel chain. Every small detail was thought of including things like mosquito repellent if needed. The bed was very comfortable and the room was immaculately clean. The house sits on beautiful grounds and it's very peaceful here. The breakfast was absolutely perfect and the hosts were very welcoming and friendly. I would not hesitate to recommend this place.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Kylee, thank you for staying with us. We strive to give our guests a home away from home! Look forward to having you stay with us in the future.

Regards

Ronel and Team

Lynnwood View Bed & Breakfast
Johanna Susanna Labuschagne L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna Susanna Labuschagne L

Vriendelike ontvangs, netjiese en gerieflike kamers, veilige parkering

Baie vriendelike ontvangs. Kamers is netjies en gerieflik, veilige parkering.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te he. Baie dankie dat julle hier by Lynnwood View gebly het.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Stanley G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G

It was a welcoming and wonderful experience to stay at Lynnwood View Bed & Breakfast.

Friendly and safe atmosphere.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you, Stan. It was great to have you staying with us. You are a positive young man with a bright future ahead of you. Hope to see you again soon.

Lynnwood View Bed & Breakfast
David C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Baie huislike ontvangs en opset.

Baie vriendelike en gasvrye eienaars. Verblyf was uitstekend. Geriewe is baie goed en etes (ontbyt) van goeie gehalte.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie dat julle hier by ons gebly het!! Kom gerus weer dit was lekkerrrr om jullie hier te kon onvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Kudzanai Rosebud M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kudzanai Rosebud M

An amazing stay.

Warm and friendly staff, very peaceful area and a true home away from home!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Kudzanai,

It was just a pleasure to have you staying with us. You worked so hard in presenting at the conference, we would have loved to see more of you and chat more! You have an interesting story and all I can say is "You go girl". We would love to have you back sometime!

Lynnwood View Bed & Breakfast
Juanita W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W

Ons het absoluut TUIS gevoel!

Het heerlik gebly. Ronel het aan absoluut alles gedink. Ons het niks kortgekom nie. Daar was genoeg (nie net 2 sakkies van elk nie!) koffie en tee en melk en ook beskuit. En die melk was vir ons koud gehou in die klein yskas. Pragtige plek. Pragtige mense. Ons sal definitief weer daar gaan lekker slaap!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie julle was model gaste en dit was lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer hier by ons welkom te heet in die nabye toekoms.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Marise H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise H

Uitstekend!

Ek het my verblyf hier werklik geniet. Die personeel is vriendelik en die geriewe heeltemal voldoende. Die klein ekstras maak dat mens weer sal teruggaan, soos genoeg kragpunte, 'n waaier, oorgenoeg eetgerei en 'n werkspasie sowel as 'n eettafeltjie. Die ontbyt was fantasties en meer as genoeg. Die WiFi was vinnig en die gastehuis is baie veilig in 'n toegangsbeheerde woonbuurt.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, dis was ons voorreg om jou hier te he. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer hier te ontvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Liza D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Was baie beindruk met die omgewing en sekuriteit. Die verblyf was aangenaam en ons was aangenaam verras met die fyn detail van alles.

Ek was verras met die feit dat dit in 'n sekuriteitskompleks geleë is. Die plek was baie netjies en die eienares het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en behulpsaam te wees. Wat my baie beïndruk het was al die fyn detail van die oorslaap-geriewe. Daar is voorsiening gemaak vir haardroërs, skoen politoer, warmwatersakke ens. Iets wat ek nog nooit by ander plekke raakgeloop het nie. Hulle was baie vriendelik. Die geriewe was baie skoon en netjies en hulle het regtig van alles gehad met die ontbyt. Dit was baie gerusstellend om sulke goeie diens te kon kry. Dit was 'n "home away from home".

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is bly u het u verblyf hier by ons geniet. Kom gerus weer.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Griet P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griet P

Sentraal geleë en die heerlikste ontbyt.

Die aanwysings was maklik om te volg - selfs die plattelanders kon maklik daar uitkom. Die kamer was netjies en skoon en ruim genoeg vir die drie van ons. Elke oggend se ontbyt het ons gehou tot middagete!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer. As 'n Oud-Vrystater is dit altyd vir my baie lekker om Vrystaters by LynnwoodView te ontvang.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Leon L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Baie geniet, dankie.

Baie vriendelike mense. Heerlike ontbyt. Baie naby aan waar ons wou wees. Baie veilig want ons het in die middel van die aand terug gekom en dit was nie 'n probleem nie. Baie geniet. Alles wat mens sou wou hê is beskikbaar. Tee, beskuit en wat nog meer!

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie dat julle hier by ons gebly het, julle is gawe mense!! Kom asseblief weer.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Zelda V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V

Baie vriendelike diens.

Het moeite gedoen om ons te akkommodeer.

Lynnwood View Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie dat julle hier gebly het. Kom asseblief weer.

Lynnwood View Bed & Breakfast
Delarey V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Delarey V

Gemiddelde akkommodasie.

Die een groot probleem is parkering en dekor is baie verouderd. Diens is baie vriendelik.

Rouxlene V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxlene V

Veilige omgewing en maklik om te vind. Lekker geslaap en die ontbyt was heerlik.

Baie goeie en vriendelike diens. Het veilig gevoel en baie lekker geslaap. Die ontbyt was heerlik. Die ligging was ook baie geleë.

Wynand P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

'n Regte bederf.

Het terdeë ons verblyf geniet. Gemaklike slaapplek, skoon badkamers en voortreflike ontbyt. Sal in die toekoms verseker weer bespreek as ons in Pretoria moet oorslaap.

Sonja A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Ronel en haar seun het my baie tuis laat voel en ek het heerlik ontspan en tyd gehad om voor te berei vir my kursus wat die volgende dag begin het.

Die tuin Is pragtig en vol voëls. Ek het heerlik gestort en heerlik warm geslaap. My eie afstandbeheer vir die ingangshek maak kom en gaan maklik.

Piet B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Slegs een nag oorgeslaap.

Die persoonlike diens van die eienares het die verblyf 'n baie huislike atmosfeer gegee en die geriewe is smaakvol en netjies. TV-kanale is 'n bietjie beperk. Het veral KykNET gemis.

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly 13, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMjJjMWY1LTJjOGYtNDRhNC05ZDdkLTJjYzMzZjVmOGMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 13 Farmers's Folly Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.759046611643 28.251470565641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang