Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma belle's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ma belle's Place bied 2 selfsorg-tuinwoonstelle op die eienaars se perseel. Die eiendom is binne 5 minute se ry vanaf die strand geleë, in 'n stil area met die normale gewoel van die buurt bedags en baie stil aande.

Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n area met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elke kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware.

Ander geriewe sluit 'n TV, YouTube, Showmax en Netflix in, en WiFi-toegang word ook voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Abel P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker en rustig.
Okt 2024
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Een aand oor geslaap. Plek was baie mooi en skoon, sal weer daar oorslaap! Baie lekker oor geslaap.
Okt 2024
Tammy B
Saam met vriende
5.0
Would go back anytime. Wow, it was so clean and beautifully decorated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Malcolm D
Saam met lewensmaat
5.0
What a lovely neat place! Very private, quiet, well situated. We truly enjoyed. Very pleasant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Zietske S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms. Ek het regtig baie lekker daar gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michele Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ma belle's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba96234a9f63a6a644816fc88f2c88fc168b878f7679a627a42b6926290573f119102068f1ccf001c00225ae8f28e1b026bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 19 Bickley Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.150658208089 18.868046109484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang