Maak Jouself Tuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyer-straat 23, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maak Jouself Tuis is 'n gastehuis in Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, slegs sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit is 'n gerieflike oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein.
Die gastehuis bied 4 goed toegeruste slaapkamers. Kamer 1 en 2 het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 3 en 4 het elkeen 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Daar is WiFi.
Die area is gewild vir sy wye, oop ruimtes en 'n oorvloed plantegroei en Kroonstad is 'n paradys vir natuurliefhebbers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Unine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Meyer-straat 23, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Maak Jouself Tuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyer-straat 23, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat