Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maartblom Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Restful. Stress-free and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jzh (saggie) V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Alles wat ons benodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie vriendelik en die tannie het sjokolade ook vir ons daar neergesit. Baie heerlik geslaap en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Really nice! Lovely and spacious stay, welcoming and hospitable hosts. This was just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Vriendelike ontvangs en lekker warm gebly tydens koue winter dae. Ja, dankie. Gerieflike oorslaapplek as jy die omgewing wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Very good, value for money. Very nice hosts. Helped us with towels and an umbrella when we wanted to go to the beach. They are lovely warm people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

It was very basic. We were left on our own, very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roelof D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Die vriendelikheid en gerief maak Maartblom 'n tuiste weg van die huis. Elke sent is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane P
1 nag
5.0
Jul 2023

I enjoyed my stay albeit short and very happy to have a hot shower. I overnighted there and was welcomed and looked after by the hosts beautifully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangename verblyf geniet. Vriendelike gashere en eienaars. Lekker gesels, hulle was gasvry, behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneilandrylaan 47, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1YjY1ZjkzLTVmMjgtNDQzYi04MTQ5LTI1NGE3MDZhYTc4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 47 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356135994734 18.157778361654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang