Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madeira Bed

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madeira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Madeira Bed
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerdie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdie C

Skoon, gerieflik en stil omgewing.

Ons is vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die selfsorg eenheid. Sal dit aanbeveel.

Anthony B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

All the facilities were available.

Comfortable stay, well received.

Jaco S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Uitstekend en hulle sien my beslis weer.

Alles wat jy nodig het vir oorslaap of 'n paar dae se verblyf.

Shokath R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shokath R

Pathetic service.

Pathetic service by management. No appreciation for customers. Had an issue with no hot water being available for us to shower in the morning. Tried calling the manager over 10 times to try and get someone to assist us. He didn't take a single call. Which is a joke because his cell number is put on their notification letter in the room as the emergency number. So anyways the wife and I had a cold shower, I dropped an email to the admin of Madeira Bed. It has been 2 days later and no one from Medeira had made any effort to contact us via telephone or email. The only communication I did receive was from my booking company. Funny enough, the manager did get a hold of them and makes a claim that we changed the temperature settings of their gas heater hence it didn't work. Like really, is that the best excuse you can give. Like which sane person gets up at 6am goes outside in the cold, adjust geyser temperature, then goes and take a cold shower.

Victor F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor F

Wonderful Madiera Bed.

Clean, neat and just outside of town. Desk, iron, coffee and all necessities taken care of.

Marius P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Mooi en gemaklik.

Die gaste huis het 'n gasgeisers en 'n generator wat baie gehelp het tydens die kragonderbreking.

Alba D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D

Was skoon en netjies.

Behalwe dat die wollerige mat aan die voetenent van die bed na hond geruik het.

Lillian J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian J

Ons het net slaapplek gesoek vir ons halfpad stop see toe. Baie meer gekry by Madeira Bed. Rustige huislike atmosfeer met die mooiste tuin!

Veilig gevoel en uitgerus!

Linda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Good.

Good experience, management waited for me until I arrived and the roads were bad and it was raining, they accommodated me.

Zanele M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Zanele M

Adequate and pleasant.

Best customer care.

Nobom M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobom M

It was very good and safe.

Neat and spotlessly clean, very quiet and holy.

Ann Labuschagne L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann Labuschagne L

Home away from home.

Ons het dadelik tuis gevoel, vernaam toe 4-beenkinders my by draad kom groet. Wat 'n gawe kêrel het ons ontvang. Gevoel of ons by ons seun tuis gaan. Dankie.

Madeira Bed se terugvoer

Hi Ann

Ek is so bly dat julle lekker kon tuis gaan by ons.

Vriendelike groete
Madeira

Madeira Bed
Dehan K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan K

Baie mooi en baie netjies.

Sien sterre.

Susie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susie H

Gerieflik, goeie diens.

Ons het 'n week lank hier gebly terwyl my man 'n kursus moes aanbied. Die kamer was gemaklik en goed toegerus, en personeel was vriendelik. Hulle het selfs vir ons 'n tafel en stoele verskaf sodat ons voorbereidingswerk kon doen. Stil omgewing, veilige parkering. Definitief aan te beveel.

Cimanga K K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cimanga K K

Very quiet place. Cheap and clean room. We checked in on 3rd morning, we checked out on 14th night. We felt secure, my wife and I.

One day or two, we reminded the cleaner to change the towels in the bathroom.

Madeira Bed se terugvoer

Thank you so much for staying with us, we really hope to see you again in the future.

Madeira Bed
Jenny P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny P

We only had a one night stay and found it to be well located and convenient.

Both times we have stayed there, there appears to have been a breakdown in communication as to how many guests were expected. There were only 2 teabags (one normal and one rooibos), 3 little containers of milk and only 1 chocolate for the two of us!

Madeira Bed se terugvoer

Hi Jenny and Luiz,

Yes, the complimentary consumables available in the rooms are 1 teabag of each kind, 3 milks, water, 3 sweeteners, 3 brown sugars, 2 Nescafe sachets, 2 Ricoffy sachets, 6 white sugar sachets as well as 1 chocolate per bed. We do inform all guests, upon check-in, that if they need anything, such as more coffee, sugar etc, to please not hesitate to contact us for assistance. We provide free uncapped Wi-Fi to all clients so that it is more convenient for guests to get in touch with us via Whatsapp etc when looking for assistance.

Please do not hesitate to contact us for any queries.

Kind Regards,
Madeira Bed

Madeira Bed
Retha N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Retha N

Baie basies, maar skoon en netjies.

Sal aanbeveel vir mense wat 'n nag of 2 wil oorslaap. Daar is nie 'n kombuis nie, maar wel 'n mikrogolf, broodrooster en yskassie, en net 'n badkamer-wasbak. Sal weer daar oorslaap vir 'n enkelnag-oorbly.

Natalie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Clean, comfortable stay - in quiet neighbourhood.

Quiet location with a beautiful view of the mountain - clean and comfortable room. Added benefit that there was water, when a lot of Queenstown was dry. Great value for money, all round lovely stay.

Val P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val P

Very clean and comfortable accommodation.

We spent a very comfortable night and felt very safe and there was a well equipped kitchen.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en gemaklike verblyf.

Ons het 'n baie gemaklike nag deurgebring en baie veilig gevoel en daar was 'n goed toegeruste kombuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brenda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Great stay.

Thank you Gerhard for your patience when we arrived later than we expected. Loved the shower.

Madeira Bed se terugvoer

It's only a pleasure! We're very glad to hear you've enjoyed the stay with us.

Madeira Bed
Shokath R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shokath R

Perfect overnight stop.

This establishment is perfect for business travellers.

Madeira Bed se terugvoer

Hi there, we're so glad you liked the place. We're looking forward to welcoming you again.

Madeira Bed
Cornel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Pragtige, sakpasverblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly vir die nag. Selfs toe my man op kort kennisgewing besluit dat hy wou braai het Gerhard seker gemaak dat alles wat nodig is vir ons beskikbaar was. Baie dankie vir die akkommodasie wat werklik van hoë gehalte was.

Eugene V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Tevrede.

Sien sterre.

Mike V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Lekker gekuier.

Madeira het alles verskaf wat belowe was. Eskom kragonderbreking ondervind, maar toerusting was voldoende om mee reg te kom. Geen probleme ondervind nie.

Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Clean and neat.

Not a self catering option, there are no pots or pans to use, only a toaster. It rained and braai was not accessible because it was in the open.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en netjies.

Nie 'n selfsorg-opsie nie, daar is nie enige potter of panne nie, net 'n broodrooster. Dit het gereën en die braai kon nie gebruik word nie, want dit was in die oopte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R10 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R10 875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeirastraat 14, Windsor, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08ca0f0b4e38c2445c9a3bc2962b16a073363e1b1624b849cf25723f6a9363579e6e251622c4cd83a713e07d1a6a75b19918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 875 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 14 Madeira Street Windsor 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.88376 26.875086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang