Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafunga Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anita D
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Baie goed ingerig. Wel toegeruste kuierplek in die bos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica J
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2020

Heerlik verlate en alleen - presies net wat ons gesoek het om ons siele te voed. Ons het baie lekker gerus, presies waarvoor ons gesoek het. Ek en my suster het albei ons eggenote verloor Des 2019 (ek) en sy Jan 2020, so ons het die vertroosting van die bos nodig gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie L
1 nag
4.0
Sep 2020

Die plek is ideaal vir 'n naweek weg, maar nie juis vir een nag akkommodasie nie. Pin wat hul gestuur het was foutief. Het voor 'n plaashek beland - geen huis in sig. Sien toe die getekende kaart wat hul vir my gewhatsApp het ( nie op skaal nie) het langer as 'n halfuur rondgery om die plek te probeer vind- die grondpad was baie sanderig en ek was benoud dat ek sou vasval, gelukkig ry ek 'n bakkie. Dit is verder van Musina af as wat ek gedink het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Lieflike plek. Lieflike, ruim plek. Ideaal vir familiebyeenkomste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2016

The most beautiful place in a secluded quiet area. Very friendly and helpful host. It is an absolute lovely setting for a quiet weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2015

Jy het die hele bosveld-lodge net vir jouself. Mens kan hierdie lodge sterk aanbeveel, veral by 'n familie wat vir een of ander rede wil bymekaarkom. Die hele lodge is tot beskikking van een groep, die tuin is lieflik en dit is in 'n semi-natuurlike omgewing met rooibokke en baie voëls. Verder voel mens baie welkom, van die e-pos voor die besoek, die ontvangs met aankoms, en die deurlopende dienste terwyl mens daar is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Mafunga Lodge
Baie dankie. Ons sal graag nog wenke of aanbevelings verwelkom om ons dienste te verbeter. Groete. Mafunga Bestuur

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2013

Baie pragtig Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZDQxNzQ2LTQwZTUtNDU4Ni1hNzdkLTNlOGM2YzgxMDQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Portions 7 & 8 of Klipriver Farm Waterpoort 0905 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.866052593932 29.648838043213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang