Magaliesburg Inn
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A32, Barnardsvlei, Mooinooi, 0335, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Magaliesburg Inn is naby die Magaliesberge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met wonderlike natuurskoon en kan die rustigheid van die natuurskoon en die voëls wat in die agtergrond sing ervaar.
Dié verblyf beskik oor 2 selfsorgkothuise wat elk 2 gaste kan akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is privaat en gemeenskaplike braaigeriewe vir alle gaste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- A32, Barnardsvlei, Mooinooi, 0335, Noordwes
Sien meer verblyf in Mooinooi Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A32, Barnardsvlei, Mooinooi, 0335, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang