Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2025 tot 30 Jan 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2025 tot 30 Jan 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare deposito word vereis, mits geen skade tydens die verblyf plaasvind nie.
Op die dag van vertrek moet gaste seker maak dat alle gebruikte skottelgoed gewas en weggepak word. Indien dit weens tydsbeperkings nie moontlik is nie, kan hulp verleen word teen 'n bykomende fooi, aangesien die skoonmaakbeampte vergoed moet word.
Vir langer verblyf is 'n skoonmaakdiens beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag, wat die opmaak van die beddens en skottelgoedwas insluit.
R100 se elektrisiteit word voorsien, waarna gaste bykomende elektrisiteit sal moet aankoop soos benodig.
Spesiale versoeke, soos bordjies vir verlowings of wittebrood, kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste moet die aantal slaapkamers wat benodig word tydens bespreking stipuleer.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1641 Moddervis Avenue, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang