Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Guest House

Guest House

Meet your host

Take a look at the host’s track record.

4.5/5

Sarie Verified

Properties 1

Reviews 6

On LekkeSlaap 10 years

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for Magnolia Guest House
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Fiona V - Aug 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona V
With friends

Rustig en lekker.

Ons het baie lekker oorgebly en alles was skoon en veilig.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Quiet and nice.

We had a very nice stay and everything was clean and safe.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Magnolia Guest House 's response

Fiona, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer hier by Magnolia,

Groete

Sarie, Rudi & personeel

Magnolia Guest House
Stan D - Jan 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stan D
Individual traveller

Fantasties, vriendelik en gasvry.

Die eienaars is absoluut sout van die aarde en het 'n menswaardigheid wat beskou kan word amper soos familie. Uitstekende diens en plek. Awesome.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Fantastic, friendly and hospitable.

The owners are absolutely salt of the earth and have a human dignity that can be considered almost like family. Excellent service and location. Awesome.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Magnolia Guest House 's response

Middag Stan

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit was ons plesier om jou te kon akkommodeer en jy het regtig deel van ons familie geword. En weereens welkom terug, ek dink dit was daardie potbrood van Rudi gewees.

Magnolia Guest House
Tronell V - Mar 2024
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tronell V

Goed vir oornag.

Was 'n billike verblyf. Eienaars baie gasvry.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Good for overnight.

Was a fair stay. Owners very hospitable.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Anton S - Sep 2022
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton S
Individual traveller

Gerieflik en rustig.

Sien sterre.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Comfortable and peaceful.

See stars.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Anonymous Guest - Mar 2022
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anonymous Guest
Individual traveller
Pieter V - Oct 2015
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With partner

Het net oornag. Gerieflik en aangenaam.

Die slaapkamer was knap en stoorplek vir jou klere beperk.'n Stort sou gehelp het. Ontbyt was heerlik en ruim.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Just stayed overnight. Comfortable and pleasant.

The bedroom was neat and storage space for your clothes limited. A shower would have helped. Breakfast was delicious and generous.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Magnolia Guest House 's response

Baie dankie vir die terugvoer. Die gaste is in die dubbelkamer met en-suite badkamer ingeboek, aangesien paartjies gewoonlik 'n dubbelkamer versoek. Dit is 'n nuwe standaard kamer wat nog nie 'n eethoekie het nie. Die kamer is toegerus met linne, yskassie, mikrogolfoond, TV, spieëlkas, ketel, tee- en koffiegeriewe plus 'n kas met 5 groot rakke en 'n laaikassie met 5 laaie waarin gaste hul besittings kan bêre. Daar is 'n kas met hangplek, maar dit word gesluit omdat die kamer se linne daarin gebêre word.

Die gaste was meer as welkom om 'n ander kamer te versoek aangesien die res van die 5 kamers ten volle toegerus is met die nodige en gemeubileerd is met 2 enkelbeddens en eie badkamer met slegs 'n stort. Ons het slegs die kamer met 'n bad gegee omdat dames gewoonlik 'n bad verkies. Jammer indien ons nie in albei gaste se behoeftes kon voorsien het nie, dis rerig moeilik om almal ten volle tevrede te stel, maar slegs vir oornag geriewe glo ons die kamers is puik en pakplek vir klere voldoende vir een aand.

Ons doen 'n beroep op alle voornemende gaste om ons in kennis te stel indien daar enigiets kortkom of as die geriewe nie aan hul vereistes voldoen nie. Indien dit die geval is, sal ons gaste na 'n ander kamer skuif wat beter geskik is. Handdoeke, haardroeërs en selfoon herlaaiers is beskikbaar op versoek. Dit word ook aan gaste genoem dat indien daar iets is wat nie saamgebring is nie, is dit beskikbaar op versoek. As gastehuis eienaars probeer ons om al ons gaste na die beste van ons vermoëns tevrede te stel. Ons sal definitief werk aan 'n 4-ster gradering, tans is die instansie op 'n 3-ster standaard.

Groete,
Rudi

Magnolia Guest House
From R900
R900 R810
per night, for 2 ppl
From R900
R900 R810
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 10 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Free State
  • TGCSA rating:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMzllMzhmLWIwNjktNDVkOC04MTQ4LTViM2ZhYTlmYzNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nowFrom R810 per night, for 2 ppl 6 5 1 5 3 Kamiesberg Avenue Vaalpark/Sasolburg 1947 Free State 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.761309579672 27.835864635582

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers