Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2024 tot 15 Jan 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R 71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
-
Vanaf
R960R864 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway bied 'n rustige wegbreek in Magoebaskloof, minder as 3 ure se ry vanaf Pretoria.
Hierdie houthuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV.
Dit lei na die houtdek met sitplek buite, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die dam.
Gaste kan gerus die omgewing rondom Magoebaskloof Getaway gaan verken. Stap deur die woud en langs die rivier terwyl jy luister hoe die voƫls rondom jou kwetter. Wees ook op die uitkyk vir die seldsame Samango-apie. Daar is twee plaasdamme waar jy forel, baars, karp en kurper kan vang. Kom kunsvlieghengel terwyl jy die pragtige natuurskoon en berge van Magoebaskloof geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereƫl
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voƫlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voƫlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor diƩ eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ān bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 151
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R 71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway het ān baie goeie ligging
Sien meer verblyf in George's Vallei Tzaneen Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R 71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang