Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahem House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rachelle K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Beveel dit beslis aan en sal graag self weer daar wil kuier. Dit was baie gerieflik, skoon en netjies, tog met 'n ou wêreldse gevoel. Pragtige tuin en uitsig, vreedsaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf so reg uit die geskiedenis boeke! Lieflike huis vol met oudhede. Definitief besonders en iets om te beleef, veral as mens van geskiedenis hou! Die plek is ook troeteldier-vriendelik, en die drie inwonende honde het stertswaaiend kom groet. Verskriklik mooi omgewing. Ons het ook ontbyt muffins komplimentêr gekry saam met beskuit, tee en koffie. Het dit baie waardeer. Kan Mahem House definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Amazing! Wonderful place to stay with family and friends. Pet friendly and massive yard for them to enjoy with the other dogs on the property. Owner is very friendly and helpful. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Mahem House is goed geleë verblyf met 'n mooi uitsig oor die vleiland. Die huis is baie mooi gerestoureer en het alles wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Heerlike skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het 'n rustige winter wegbreek naweek gehad. Mahem is 'n pragtige huis vol geskiedenis. Die huis het alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik en aandag na detail. Mahem was uitstekend. Alles het net gewerk. Van die detail van hout by die kaggel, tot die beddegoed se kwaliteit. Selfs ondervloerse verhitting. Uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Comfortable, easy, great location. Our stay was great. The host was a fantastic with great communication. The house is old but has great character. Even though we were there in winter, the house was warm and firewood was provided for our first night. Each room also has an electric blanket, and the showers were fantastic - hot and with great pressure! Walking distance to the restaurants and little shops. I would stay here again when visiting Wakkerstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mense in die dorp is baie vriendelik en het sommer baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by Mahem House, die huis met al die oudhede het vir ons gevoel ons slaap in 'n museum. Alles getuig van goeie smaak en gemak. Die beddegoed was baie lekker warm en snoesig. Die uitsig was ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Genotvolle outentieke ervaring. Wat 'n genotvolle plek! Ons en die vierpoot kinders het Mahem House terdeë geniet. Dis 'n huis propvol outentieke karakter - want die eienaars verstaan hoe om te restoureer met die regte meublement en om sorgvuldig die aanbouings te doen, wat die gerief van die huis verseker en die karakter behou. So daar is 'n koolfstoof en kaggel én goeie ondervloerse verhitting. Die kombuis is uitstekend toegerus met die skottelgoedwasser definitief 'n wenner. Die kamers is ook smaakvol gedekoreer met gerieflike beddens en beddegoed. Die elektriese komberse en donsveer duvets sorg dat ons snoesig kon slaap. Dan is daar die lieflike, goed versorgde tuin met die fantastiese uitsig. Dis so rustig en die voëllewe is besonders. Soos heuning vir 'n moeë siel. En dit voel so veilig daar. 'n Baie behulpsame idee is die leêr met die lys van dinge om te doen en plekke om te gaan eet. Maar vir stadjapies - wees gewaarsku: dis 'n klein, rustige dorpie wat mense nog mense kan wees teen 'n rustige pas, so die winkels maak vroeg toe! Maar daar is gelukkig darem uitstekende WiFi! Dit is verseker nie my laaste besoek aan Mahem House nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 127

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 64, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056eaa6fa73a1c6442b389969c216f38255933d74a4ef2cb10e9e4f6874b76995938129464015ff7b072b0cbba61be94ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 41 5 1 5 64 Loop Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355885236858 30.136783457828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang