Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Main 82 Agulhas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Rouxline D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastiese ligging en baie lekker gesellige huis! Die huis is baie netjies en skoon en het 'n lekker groot binnebraai waar ons heerlik gekuier het! Die huis is ook perfek geleë naby die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlike gesellige verblyf! Ons het ongelooflik lekker gebly en het die naweek baie geniet. Hierdie woning is voorwaar enige braaier se droom en het die huis ook 'n lekker gesellige atmosfeer. Dankie vir die goeie boeke wat daar was om te lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

Heerlike wegbreek by die see. Baie lekker gekuier. Huis is goed toegerus met als wat jy nodig het. Maak net êrens 'n nota oor binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Goed geleë en baie rustig. Sal net graag WiFi wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Lekker ruim huis en braai area is baie goed geleë. Het gevoel dat die huis se netheid nie 100% reg was. Daar was bv. kos in een van die wasbakke van vorige gaste. Beddegoed vol hondehare en van die skottelgoed was nie deeglik gewas nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sanelle
Main 82 Agulhas
Dear Mr Moroff, We appreciate you taking the time to review your stay. We are sorry to learn that your experience was less than satisfactory and thank you for providing us with feedback As the water system is a gas unit which is connected to the electrical outlet, it will unfortunately not work during loadshedding. Fortunately access to hot water is immediate after the power goes back on. We will be addressing your concern regarding the fireplace as soon as possible and hope to welcome you back again for an improved experience. Kind regards The Owner

Liesl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2021

Rustige blyplek. Ons het baie lekker gebly en kan rêrig oor niks kla nie. Ek voel net ook dat vir die prys kan handdoeke en 'n sak of twee hout ingesluit wees. Die prys is taamlik hoog vir 'n gesin van drie; maar dit sal dalk meer bekostigbaar uitwerk vir 'n paar vriende wat deel. Die huis is baie minimalisties gemeubileer; maar het als gehad wat ons benodig. Ons sal weer in die toekoms 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fatima S
Kort verblyf
4.4
Jul 2021

Enjoyable! Delightful! As a family of five, with daughters ranging in age from teens to twenties, we appreciated the space, the convenience of having most of our home comforts, and a beautiful location. The area is clean and the people friendly and helpful. Despite the cold (it is winter after all), we enjoyed the views, the walks in the national park, the walks along the beach, and of course, finding ourselves at the lighthouse, and the southernmost point of Africa! What an overwhelming feeling it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Benita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jun 2021

Nie waarde vir geld. Main 82 Agulhas se ligging is goed, maar ongelukkig baie raserig met verkeer. Eenheid se beddegoed het nie skoon geruik nie en vir die buitensporige bedrag kon hul wraggies handdoeke en hout voorsien. Alhoewel die eenheid "pet friendly" was het die eienaar iets daaroor te sê gehad. Eienaar wou ook geensins akkommoderend wees toe ons versoek of ons bietjie later kon uitcheck nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Sanelle
Main 82 Agulhas
As die hout ingesluit word word al daardie hout op 1 slag opgebrand en dit kos ons R1000de rande. Dan daar was gaste wat na julle ingeboek het en ek moes dadelik skoonmaak. As dit vooraf gevra was sou ek kon help of se dat daar weer gaste inboek. Groete Sanelle

Jorina D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

Is baie lekker kuier-huis. Goeie ligging. Die muurtjie voor is goed maar kort hekkie by kant se ingang. Vriendelike buurvrou het houtplanke geleen om ingang toe te hou sodat hondjie binne bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 82, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c549bc89282035df2b489f58d60c5f7e93590146dc77f1ddfef65759bcd0c954b962d622bd8c42d81b83adcc5f3ddd89036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 82 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822685933887 20.022620457893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang