Maison de la Mer
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
OpenView TV is beskikbaar maar gaste is welkom om hul dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring om meer DStv-kanale te kyk.
Daar is ook WiFi en buitebraaigeriewe beskikbaar in die tuin.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 64, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap