Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandy-Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Natasha J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Uitstekende verblyf.

Ons het dit baie geniet by Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue. Dit was rustig, lieflike fasiliteite en uitstekende ontbyt, 5-ster gehalte. Baie dankie.

Chauntelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chauntelle S

Ek gaan beslis weer baie vinnig van julle gebruik maak.

Die plekkie het my asem weggeslaan, so mooi is dit. Die gronde, kamers, personeel, absoluut alles is uit die boonste rakke.

Irmi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmi D

Vriendelik, behulpsaam, en gerieflik.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Dis regtig 'n mooi venue.

Ronel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Dis 'n pragtige plek en hulle diens is baie goed.

Baie lekker gebly en die ontbyt was regtig heerlik gewees.

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue se terugvoer

Baie dankie Ronel,
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Almal by Maison de Leo

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Eugene G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene G

Puik.

Beste diens ooit! Kamers is modern, netjies en skoon.

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue se terugvoer

Baie dankie Eugene.
Hoop ons sien julle almal sommer gou weer.
Groete
Die span by Maison de Leo

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Lise P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lise P

Skoon, netjies en 'n pragtige plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Die plek is absoluut pragtig. Die kamers is skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en die diens is goed. Die ontbyt is heerlik. Ek sal vir seker weer daar bespreek.

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue se terugvoer

Baie dankie Lise. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Mandy & team

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Denise L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Friendly service.

Just a recommendation - lighting for application of make-up could be improved.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike diens.

Net 'n aanbeveling - beligting vir aanwending van grimering kan verbeter word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annarentia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarentia M

Fantasties.

Heerlik gebly! Plek is netjies, skoon en keurig gemeubileerd. Tuin is netjies en skep rustige atmosfeer. Gasvrye mense.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tom Jenkins-rylaan 42, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee4064cef42c4887b25fc99c397fdd5a700779cc4012ad17993f7feca47720c2bd24d115664472b7608d1988d7590926aed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 42 Tom Jenkins Drive Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.734346 28.228489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang