Makarios Accommodation & Venue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Hippo-rondawel
- Selfsorg
- Nyati-kothuis
- Selfsorg
- Ndlovu-huis
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenhede.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring; badhanddoeke mag nie in die swembadarea gebruik word nie
.
Glashouers of voorwerpe word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Oormatige geraas of ontwrigtende gedrag word nie toegelaat nie.
Musiek word nie in openbare areas toegelaat nie.
Vuurwerke is verbode op die eiendom.
Buitelugkrane is slegs vir besproeiingsdoeleindes aangewys; die water is nie geskik om te drink nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makarios Plaas, Figtreelaan, Marlothpark, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang